Wel-rie Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Wel-rie Guesthouse is in 'n woonbuurt genaamd Riebeeckstad in Welkom geleë. Ons bied skoon, netjiese, 3-ster-verblyf vir vakansiegangers, sakelui en reisigers wat op soek is na 'n oornagplekkie.

Ons het 14 kamers, 1 wittebroodsuite en 1 gesinskamer. Daar is 'n gemeenskaplike braai-area en 'n swembad, 'n eetsaal waar ontbyt genuttig kan word, en veilige parkeerplek vir jou motor.

Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad, en koffie- en teemaakgeriewe. Die wittebroodsuite, die gesinskamer en 3 van die ander kamers het yskaste.

Wel-rie Guesthouse is lekker na aan die gimnasium, restaurante en winkels.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Wel-rie Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R527 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za