Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Whispering Waves

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Honeysucker-rylaan 157, Gamtoos River Resort, Gamtoos, 6070, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Whispering Waves vorm deel van die Gamtoos Rivieroord in Gamtoos en bied verblyf in 'n lieflike selfsorgkothuis naby die strand. Dit is geskik vir 'n gesin of 'n groep vriende.

Die kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien. Strandhanddoeke word nie voorsien nie.

Die oopplan-leefarea bestaan uit 'n sitarea, eetarea en kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas,, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met 4 stoele en die sitarea het 'n gemaklike rusbank, 'n koffietafel en 'n TV met Dstv kanale.

Daar is 'n onderdakstoep met sitplek en 'n etenstafel. Die buite-area spog met 'n ingeboude braai. Gaste het ook toegang tot veilige parkeerplek. Veilige speelarea vir kinders is in die oord.

Die oord vorm deel van die natuurreservaat en dus word geen partytjies en harde musiek toegelaat nie

Dit is 'n droogte geteisterde gebied. Gebruik asb water spaarsamig

Slaapplek

’n Bespreking by Whispering Waves sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Ligging

  • Honeysucker-rylaan 157, Gamtoos River Resort, Gamtoos, 6070, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Honeysucker-rylaan 157, Gamtoos River Resort, Gamtoos, 6070, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4cb17545c68baa65acd3fb71452d6a7aa178fb9c2d5b92d819bfd3dbf3ed2459cd5debee11a31a79d16b64ae58916724f718?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 157 Honeysucker Drive Gamtoos River Resort 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -89.999997438701 -142.8142908984
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem