Winelands Home
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Elana Geverifieer
Eiendomme 22
Resensies 107
Op LekkeSlaap 12 jaar
Opsomming van Resensie
Natasha B - Jan 2024
Algehele gradering
Ek was al na 4 dae gereed om huis toe te kom, ek het 'n verkeerde bestemming gekies.
Lees meerWinelands Home se terugvoer
Hi Natasha, baie dankie vir jou boodskap. Ons het gedink julle bly heerlik met die kids wat kon swem en die 6 hondjies wat saam gekom het. Ons het spesiaal die erf omhein vir hulle. Ons Winelandshome bestaan uit drie slaapkamers plus 'n ekstra kinderkamer. Dink wel die see was dalk bietjie verder as wat jy gedink het. Ons is gelee in die pragtige Devon-vallei in die wynlande. Volgende keer moet julle dalk ons mooi Sedgefield-vakansiehuis by die see bespreek. Baie mooi 2024 vir julle.
Noelene V - Apr 2023
Algehele gradering
Gerieflike en snoesige oorslaap-plek.
Winelands Home se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi resensie Noelene, dit was lekker om julle te huisves in mooi Stellenbosch. Ons hoop om julle sommer gou weer terug te verwelkom. Onthou gerus Avemore het ook oulike plekkies in sentraal van historiese dorpie in Stellenbosch. Baie groete.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Devonvallei-weg, Le Verger, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap