D'Waenhuis
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Andre Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 22
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Eugene P - Apr 2024
Algehele gradering
Stilte is nou en dan nodig en dit is wat ons gekry het.
Christo V - Feb 2024
Algehele gradering
Stylvolle en ontspanne atmosfeer in 'n pragtige omgewing.
C W - Jan 2024
Algehele gradering
Beste wegbreek van die stad en selfoonseine.
D'Waenhuis se terugvoer
Hi Carel
Baie dankie dat jy die tyd gevat het om vir ons 'n goeie review te skryf. Dit was wonderlik om vir jou en jou gesin te huisves. Hopelik sien ons vir julle gou weer.
Karen F - Mrt 2023
Algehele gradering
Karoo peaceful.
D'Waenhuis se terugvoer
Many thanks for taking the time to write us a review, much appreciated.
Robert P - Feb 2023
Algehele gradering
Amazing getaway, peaceful destination, great hosts!
D'Waenhuis se terugvoer
Many thanks for the kind review. I'm so glad that you enjoyed your time in Zara cottage. We are looking forward to accommodating you again in the future.
Margaret L - Des 2022
Algehele gradering
Dit was wonderlik en rustig.
D'Waenhuis se terugvoer
Ek is so bly dat jy en jou sibbe julle tyd hier by Wolverfontein so geniet het. Hopelik sien ons vir julle gou weer.
Anonieme gas - Nov 2022
Algehele gradering
Rene S - Nov 2022
Algehele gradering
Heerlik ontspan en gebly.
D'Waenhuis se terugvoer
Hi Rene, baie dankie vir die goeie resensie. Ek is so bly dat julle dit hier by Wolverfontein geniet het. Hopelik sien ons gou weer vir julle.
Wilma S - Mrt 2022
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld en die rustigheid is beslis die moeite werd.
D'Waenhuis se terugvoer
Hi Wilma
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons waardeer dit. So bly dat julle dit hier by Wolverfontein geniet het. Hopelik sien ons julle gou weer.
Groete
Andre
Johan V - Jan 2022
Algehele gradering
Wonderlik.
D'Waenhuis se terugvoer
Hi Johan
Baie dankie vir julle terugvoer. Ons waardeer dit. Ek is bly dat julle die natuurskoon en stilte so geniet het.
Groete
Andre
Corné L - Okt 2020
Algehele gradering
Voëls en voëlbad bied baie plesier.
D'Waenhuis se terugvoer
Dear Corne, many thanks for your kind words and helpful advice. We're so glad that you enjoyed your time with us, and that we were able to distract you from the challenges of 2020. I will definitely investigate the sleeper couch you speak of, which sounds as though it too, has succumbed to the 2020 malaise. We do hope to see you again in the near future.
Louise V - Okt 2020
Algehele gradering
Heerlik!
D'Waenhuis se terugvoer
Many thanks for taking the time to write us a review, much appreciated. We look forward to seeing you again in the near future.
Rob M - Mrt 2020
Algehele gradering
Peaceful, friendly hosts, cool dogs.
Eileen H - Apr 2019
Algehele gradering
Charming Karoo cottage with wonderful hosts.
Sue T - Des 2018
Algehele gradering
A beautiful stay over. Wish we'd been able to stay longer.
AndrÉ N - Des 2018
Algehele gradering
Rustig.
D'Waenhuis se terugvoer
Hi Andre
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons waardeer dit. Noudat ons huisies elkeen hulle eie swembaddens het sal julle definitief langer as een aand hier wil bly. Ons het nou ook wifi in die huisies.
Hopelik sien ons julle gou weer.
Groete
Andre
Erik V - Jul 2018
Algehele gradering
Gasvryheid en rustige atmosfeer is goed vir die gemoed.
Antoinette D - Jan 2018
Algehele gradering
Ruimte, vars lug en die geraas van die natuur.
D'Waenhuis se terugvoer
Hi Antoinette
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons waardeer dit. So bly dat julle die tyd in d'Waenhuis geniet het. Ons het nou 'n klein swembad teenaan julle stoep gebou. Die Zara huisie het nou ook sy eie swembad. Ons het nou ook Wi-Fi in die huisies.
Ons probeer om altyd te verbeter, sodat ons gaste die beste wegbreek moontlik kan geniet.
Groete
Andre
Janus H - Des 2015
Algehele gradering
Rustig.
Altus J - Aug 2014
Algehele gradering
'n Wonderlike wegbreek!
Kathryn S - Jul 2014
Algehele gradering
A peaceful rural experience with friendly hosts
Lizelle B - Jan 2014
Algehele gradering
Die gasvryheid was net so warm soos die Karoo-dae!
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R62, Wolverfontein Plaas 137 Erfdeel 25, Ladismith, 6655, Wes-Kaap