Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Worcester Garden Cottage

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Hou by Worcester Garden Cottage (WGC) se bepalings en voorwaardes.

Enige verlies of skade aan die eienaar se toebehore, linne, handdoeke, toerusting of skuifbare goed sal uitsluitlik deur WGC bepaal word en sal op aanvraag deur die Gas betaal word. Stel WGC asb. met vertrek in kennis van enige sodanige verliese of breekskade, indien nie, sal WGC dieselfde bepaal en die Gas sal aanspreeklik wees vir sodanige verliese.

Die Gas en sy genooides sal die Eiendom op eie risiko okkupeer en/of besoek. Die eienaar van WGC sal nie aanspreeklik gehou word vir persoonlike besering of dood van die gas insluitend sy genooides of enige verlies/diefstal/skade aan die eiendom van die gas of sy genooides wat mag plaasvind tydens die gas se verblyf op of oor die eiendom nie, hoe ook al ontstaan. Die Gas vrywaar hiermee die eienaar van WGC ten opsigte van alle eise vir persoonlike besering of dood aan die Gas en/of sy Genooides of verlies of skade aan eiendom wat aan die Gas of sy Genooides behoort tydens die Gas se verblyf by die Eiendom.

Die Gas vrywaar die eienaars van WGC in die geval van enige eis wat uit hul besoek voortspruit.

Indien die Eiendom, vir redes buite die beheer van die Eienaar en nie deur enige skuld van die Gas, ongeskik is vir okkupasie gedurende die Huurtydperk, sal die Gas 'n terugbetaling ontvang beperk tot die tydperk wat die Eiendom nie geokkupeer kon word nie en nie verder nie. Vergoeding sal as gevolg daarvan deur die Eienaar aan die Gas betaal word.

Die Eienaar van WGC behou die reg voor om die bespreking te eniger tyd voor of gedurende die Huurtydperk te kanselleer indien die Gas en/of sy Genooides, volgens die Eienaar van WGC se uitsluitlike diskresie, hulself optree of die Eiendom op 'n onvanpaste wyse behandel, insluitend die veroorsaak van steurnis aan bure.

Geen harde geraas of rook binnenshuis nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hugo Naude-laan 14, Langerug, Worcester, 6849, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaff92365871dd0971622173c36a09e5bf7b502356e155040beee30838755ef3d6a7e1229286f875027190c42c0af7171c069?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense 8 5 1 5 14 Hugo Naude Lane Langerug 6849 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-20:00 11:00 -33.642732 19.426839
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem