Zambezi Mubala Camp
Beskrywing
Elke tent het 4 enkelbeddens met muskietnette en ‘n en suite-badkamer met ‘n stort. Die kombuisie is basies toegerus vir selfsorg met ‘n opwasbak, potte, breekware, yskas en ketel. Daar is braaigeriewe op 'n privaat stoep. Gaste kan by die kamp se restaurant eet of ‘n braaipak koop.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
Prys sluit in
Basiese selfsorg
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 5 jaar bly gratis.
Kinders tussen 6 en 13 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 32 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: D3508, Kalimbeza-weg, Upper Zambezi-weg, 31 km oos van Katima Mulilo, 0000, Zambezi
- Alle ouderdomme is welkom