Zandrivier Farm Self-catering Accommodation
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Ben Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 96
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Hes N - Mei 2024
Algehele gradering
Magical breakaway in the mountains surrounded by nature.
Lucy H - Apr 2024
Algehele gradering
Welcoming.
Jenny P - Apr 2024
Algehele gradering
Die kuier was onvergeetlik en ek sal enige tyd enige Zandrivier aanbeveel.
Lees meerLouise M - Mrt 2024
Algehele gradering
A good place to reset.
Francois V - Mrt 2024
Algehele gradering
Aangenaam en rustig op die plaas en in die natuur met goeie diens, selfs 'n vars brood.
Yolandie B - Mrt 2024
Algehele gradering
An absolute amazing, relaxing space.
Denise H - Mrt 2024
Algehele gradering
Unique, faultless Karoo hospitality.
Johan P - Feb 2024
Algehele gradering
Heerlik op die plaas. Brood, botter en konfyt 'n wenner.
John W - Jan 2024
Algehele gradering
A peaceful and friendly farm with spectacular scenery.
Gert V - Jan 2024
Algehele gradering
Die vars gebakte brood, met botter en konfyt was 'n wenner.
Simone L - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlike verblyf in pragtige omgewing.
Yolandi M - Des 2023
Algehele gradering
Perfekte wegbreek van die samelewing!
Adriana G - Des 2023
Algehele gradering
Dans onder die sterre.
Gerrit T - Des 2023
Algehele gradering
Enjoyed the drive up Seweweekspoort and the farm setting of the establishment.
Chris S - Nov 2023
Algehele gradering
Lekker gekuier en geslaap!
Jon K - Nov 2023
Algehele gradering
Relaxing farm stay.
Francois D - Nov 2023
Algehele gradering
Nie goed toegerus vir privaatheid nie.
Sanet E - Okt 2023
Algehele gradering
Pragtige plaas omring deur berge.
Gavin M - Okt 2023
Algehele gradering
Ongelooflike omgewing waar mens kan ontspan en rus.
Lynty B - Okt 2023
Algehele gradering
Peace, tranquility and exceptional views. What more do you need?!
Hanlie M - Sep 2023
Algehele gradering
Heerlike kuiernaweek in die mooiste omgewing.
Jenny P - Aug 2023
Algehele gradering
We stayed in Ben's cottage and were warmly welcomed by Ben. It had everything we needed and the fireplace was most welcome as it was cold. The fresh bread baked on the Farm was a winner.
Zandrivier Farm Self-catering Accommodation se terugvoer
Thanks you so much, thanks
Eugene M - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlike kuier in die Karoonatuur.
Lees meerPieter V - Jul 2023
Algehele gradering
Lieflike ligging en vriendelike mense.
Nadine E - Jun 2023
Algehele gradering
Netjies, baie mooi en oulike huisie!
Teresa C - Jun 2023
Algehele gradering
Quaint cottage set in a beautiful area.
Herman H - Jun 2023
Algehele gradering
Pragtig, snoesig, genoeg hout vir die vuurhert, beddegoed uit die boonste rakke.
Zandrivier Farm Self-catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie.
Lekker om te lees.
Ben
Reg B - Mei 2023
Algehele gradering
Snoesig by die kaggel met heerlike vars brood.
Krynauw And Cecilia D - Mei 2023
Algehele gradering
Niks besonders. Gewoon.
Zandrivier Farm Self-catering Accommodation se terugvoer
Dis regtig jammer oor jou gevoel oor Ben's Cottage op Zandrivier. Julle was ontvang deur Sanna. Tye toe ek by julle was het jy gaan fiets ry. Dit is duidelik gelys dat die kothuis net 'n bad het, en meeste gaste geniet die groot bad vir 2, die ander kothuise het storte of albei. Julle het een plaasbrood met aankoms gekry, gratis, julle het self vir Sanna R50 vir n 2de brood betaal. Met Stage 5/6 krag onderbreking is dit nogal erg om te knie en te bak. Dit kos ons baie meer as R50 'n brood.
Jammer dat jy so voel, toe ek met jou vrou gepraat het was sy baie gelukkig.
Ons werk vir goeie resensies, dit is jammer oor jou resensie.
Hannes C - Apr 2023
Algehele gradering
Wegbreekplesier.
Coreen M - Apr 2023
Algehele gradering
Rustige plaasatmosfeer met die heerlike reuk van varsgebakte brood, botter en perske konfyt was ongelooflik.
Tabu V - Mrt 2023
Algehele gradering
Heerlike plek - 2 dae gebly.
Jeremy G - Mrt 2023
Algehele gradering
Beautiful location, great hospitality, comfortable accommodation.
Tessa D - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie gawe mense, was goed toegerus en het heerlik geslaap.
Karen F - Mrt 2023
Algehele gradering
Bergzight is amazing, the most amazing view of mountains.
Aldo O - Jan 2023
Algehele gradering
Dit is so mooi hoe hoër 'n mens in daai kloof op gaan. Die rotspoel was ons afkoelplek. Ek dink in die winter moet dit idillies wees. Dankie Zandrivier, die twee dae was vir ons goed.
Marzanne A - Jan 2023
Algehele gradering
Lekker wegbreek van al die geraas. Lekker ontspannend gewees.
Tracy P - Des 2022
Algehele gradering
Absolute sielsrus en beste wegbreek van die alledaagse gejaag!
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Hein R - Nov 2022
Algehele gradering
All good and neat. Asked what we want and we got it.
Derick V - Nov 2022
Algehele gradering
Karaktervol.
Godfried K - Okt 2022
Algehele gradering
Ontspan in 'n pragtige knus kuns omgewing.
Brigitte A - Okt 2022
Algehele gradering
Fresh farm bread on arrival. The happy sounds of chickens and geese. A breath of farm-fresh air.
Lees meerMaria J C - Sep 2022
Algehele gradering
Lekker plaaskuier.
Lees meerFrancois K - Sep 2022
Algehele gradering
Goeie ervaring van 'n tipiese kothuis.
Cobus G - Aug 2022
Algehele gradering
Baie naby aan seweweekspoort en Gamkadam. Dit was hoekom ons in daardie omgewing oornag het.
Erla R - Aug 2022
Algehele gradering
Goed vir die siel.
Rosan V - Aug 2022
Algehele gradering
Heerlike langnaweek op die plaas.
Retha H - Jul 2022
Algehele gradering
Vars plaasbrood en melk, met 'n pragtige uitsig oor die berge en knus kaggel.
Lees meerRiana G - Jul 2022
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly.
Adriaan D - Mei 2022
Algehele gradering
Heerlik.
Mary-ann B - Mei 2022
Algehele gradering
Lekker ontspanne plaas atmosfeer.
Elsie H - Mei 2022
Algehele gradering
Lekker plaasatmosfeer.
Wayne P - Apr 2022
Algehele gradering
Brilliant location - a farm stay at its best!
Lees meerBoyd S - Apr 2022
Algehele gradering
Rustig oppie plaas.
Rachel B - Apr 2022
Algehele gradering
Tranquillity at its best.
Sanjo R - Feb 2022
Algehele gradering
Interesting farm.
Lees meerMarius L - Jan 2022
Algehele gradering
Vir 'n natuurmens is Zandrivier die skatkis aan die einde van die reënboog.
Lees meerPenny K - Des 2021
Algehele gradering
Absolutely fantastic.
Lees meerMariana N - Des 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Janisé V - Nov 2021
Algehele gradering
Ontspannend, kommervry.
Liezel L - Okt 2021
Algehele gradering
Pragtige plaas tussen-in asemrowende omgewing.
Gavin S - Sep 2021
Algehele gradering
Pragtige huisie in 'n pragtige omgewing.
Dries H - Sep 2021
Algehele gradering
Pragtige uitsig en jy kan die plaas ook beleef.
Mark R - Jun 2021
Algehele gradering
Beautiful location, we had an enjoyable time.
Ella H - Mei 2021
Algehele gradering
Pure plaas. Mooi en gasvry en gerieflik.
Ruby B - Apr 2021
Algehele gradering
Heerlike landelike kuier.
Erika V - Apr 2021
Algehele gradering
Heerlik gekuier; eienaars baie gasvry; ligging absoluut wonderlik.
Tharina J - Apr 2021
Algehele gradering
Veilig in mooi omgewing.
Lene V - Mrt 2021
Algehele gradering
Heerlike, gerieflike verblyf.
Joseph T - Feb 2021
Algehele gradering
Dit was nou lekker!
Tertia V - Feb 2021
Algehele gradering
Wat 'n aangename verrassing! Die plaasatmosfeer en die uitsig vanaf die tuintjie is 'n lafenis vir enige reisiger
Rina C - Jan 2021
Algehele gradering
Vriendelike mense en verskriklik mooi.
Diedelof F - Jan 2021
Algehele gradering
Nature in its pure best.
Marlene B - Nov 2020
Algehele gradering
Baie lekker gerus in ’n heerlike plaasatmosfeer.
Christine E - Okt 2020
Algehele gradering
Gesinstyd in die natuur.
Christo V - Sep 2020
Algehele gradering
Die eienaar Ben en personeel veral Sannah het uit hulle pad gegaan om ons verblyf so aangenaam as moontlik te maak
Heike S - Nov 2019
Algehele gradering
Definitely a must for any traveller coming through Seweweekspoort!
Suzanne D - Jun 2019
Algehele gradering
Heerlike plaasvakansie!
Lees meerSonya I - Jun 2019
Algehele gradering
Onvergeetlik.
Elizabeth B - Jun 2019
Algehele gradering
Just what we like - rural and a little old fashioned.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Presies wat ons van hou - plattelands en 'n bietjie ouderwets.
Ons was mal oor ons verblyf by Ben's Cottage. Gerieflik en alles wat ons nodig gehad het was daar. Selfs 'n groot luukse bad. Maklike bespreking en maklik om te vind. Baie dankie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Karl F - Apr 2019
Algehele gradering
Stilte en baie veilig.
Danie N - Jan 2019
Algehele gradering
Teleurstellend.
Lorna R - Des 2018
Algehele gradering
Lekker rustige omgewing.
Pieter V - Nov 2018
Algehele gradering
Rustig en vredevol.
Piet B - Okt 2018
Algehele gradering
Very safe. Value for money. The baked bread given to us for free as well as fresh cow milk was a winner.
Joani G - Sep 2018
Algehele gradering
Mooi ligging, afgesonder en ver van N1, nie 'n oornagstop nie. Ideaal vir natuurliefhebbers.
Gillian Z - Sep 2018
Algehele gradering
Rustig en vriendelik.
Debbie D - Mei 2018
Algehele gradering
A beautiful setting but needing some maintenance.
Lees meerEddie C - Apr 2018
Algehele gradering
Pleasant farm stay.
Lees meerAnonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Elizabeth A - Mrt 2018
Algehele gradering
Great location.
Anonieme gas - Jul 2017
Algehele gradering
Alex Nel N - Mei 2017
Algehele gradering
Mooi plaas met 'n fantastiese uitsig, ons het lekker in Bergzight huisie gebly!
Lees meerWouter N - Apr 2017
Algehele gradering
Niks om oor huis toe te skryf nie.
Annelene S - Jun 2016
Algehele gradering
Die plaas is baie sentraal om die breër omgewing te kan verken en Ben's Cottage is heerlik in die winter ook!
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Zandrivier Farm Self-catering Accommodation, R323, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap