Seweweekspoort Akkommodasie by Zandrivier Farm Self-catering Accommodation | LekkeSlaap
+38

Zandrivier Farm Self-catering Accommodation

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 17 resensies vir Zandrivier Farm Self-catering Accommodation
Netheid
4.0/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.1/5
Heike S - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heike S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Definitely a must for any traveller coming through Seweweekspoort!

We enjoyed our stay at Zandrivier very much. Friendly staff, breathtaking view, quiet, and at the same time you feel part of the farm experience. We were sorry we hadn't booked another night.

Suzanne D - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne D
Gesin met klein kinders

Heerlike plaasvakansie!

Die Bergzicht Cottage is baie nice gedecorate en toegerus. Ons het heerlik kaggel gemaak en daar was oorgenoeg hout. Die kinders het 'n absolute fees op die plaas gehad en selfs hulle eie stukkie grond bewerk, onkruide oorgeplant en mooi gemaak met optel goeters. Ben en sy span het ons lekker bederf met vars gebakte plaasbrood, botter en appelkoos jam! Gaan slaap gerus vir 'n nag of 2 op Zandrivier, op pad deur die Seweweekspoort na die Klein Karoo!

Sonya I - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonya I
Saam met vriende

Onvergeetlik.

Pragtige kothuis - met sorg en kwaliteit toegerus en omring deur asemrowende natuurskoon.

Elizabeth B - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Presies wat ons van hou - plattelands en 'n bietjie ouderwets.

Ons was mal oor ons verblyf by Ben's Cottage. Gerieflik en alles wat ons nodig gehad het was daar. Selfs 'n groot luukse bad. Maklike bespreking en maklik om te vind. Baie dankie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Just what we like - rural and a little old fashioned.

We loved staying in the Ben's Cottage. Comfortable and everything we needed was there. Even a huge luxurious bath. Easy booking and easy to find. Thank you very much.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Karl F - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karl F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stilte en baie veilig.

Waarde vir geld beslis en jou diens is baie goed, veral jou plaasbrood is uit die boeke. Ek beveel dit aan vir elk wat wil stilte geniet. Ek sal dit weer doen, die keer net langer.

Danie N - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Danie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend.

Geen een om jou te ontvang nie. Swak afwerking. Geen selfoon ontvangs na 18:00. Stone Cottage is afgesonderd. Verkeerde aanwysings op Google maps.

Robbie R - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robbie R
Saam met vriende

Lekker rustige omgewing.

Baie lekker met vriendelike bestuurder wat graag bederfies met ons gedeel het. Maats gemaak met een van sy vele honde, Oscar.

Pieter V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en vredevol.

Nog nooit tevore 'n mens is so passievol teenoor diere en plante soos Ben ervaar nie. Gasvrye mense!

Piet B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very safe. Value for money. The baked bread given to us for free as well as fresh cow milk was a winner.

Enjoy it very much. Quiet and peaceful.

Gillian Z - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gillian Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en vriendelik.

Alles wat ons benodig het, was aangeskaf. Ons kon vrylik om die plaas stap, gewoonlik vergesel met een van die honde. Ons sal die akkommodasie met liefde aanbeveel, waar mens kan uitrus, maar die bergpasse naby is ook genotvol.

Joani G - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Joani G
Gesin met klein kinders

Mooi ligging, afgesonder en ver van N1, nie 'n oornagstop nie. Ideaal vir natuurliefhebbers.

Die ligging is verkeerd op Google Earth. Dit lyk asof dit net buite Laingsburg is op die kaart, maar in werklikheid is dit baie ver uit die dorp, nader aan Ladysmith en ver van N1. Ideaal vir stappers en natuurliefhebbers.

Debbie D - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Debbie D
Saam met vriende

A beautiful setting but needing some maintenance.

Stone cottage is set in a beautiful setting with lovely views all around. The kloof lies just behind the house and walks / hikes are close-by. The owner excelled himself with his freshly baked and divine home made bread and jam. The indoor fireplace was warm and cosy and wood provided. Only one bath and toilet. We didn't realise that there wasn't a shower. The grass and braai area was great, but the house is a bit run down inside, especially parts of the kitchen and doors, floors, etc. The main bedroom now has a king size bed and there are single beds in the other two rooms. The linen and towels provided were great.

Eddie C - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Eddie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant farm stay.

We arrived after a lengthy off-road driving experience to be welcomed and shown the way to our cottage. The cottage really has everything a traveler would need, quaint but practical. Two big crates of firewood for the evening braai was very welcome. The view over the farm and mountains are really breathtaking. The evening became chilly and the little furnace inside was found to be in a state of disrepair. The oil heater was a welcome alternative.

Elizabeth A - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elizabeth A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great location.

Great location. Enjoyed our stay.

Alex Nel N - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alex Nel N
Gesin met klein kinders

Mooi plaas met 'n fantastiese uitsig, ons het lekker in Bergzight huisie gebly!

Ons het net 1 aand oorgebly in die Bergzight cottage, en wens ons was langer daar. Dit is 'n tipese plaashuisie met alles wat jy nodig het. 'n Lekker groot kaggel aan die binnekant en braai buite. Ben die eienaar, het hout verskaf vir die aand wat ons baie waardeer het. DSTV en WiFi het gewerk. Lekker plaas vir kinders met al die plaasdiere in die omgewing en vriendelike honde en eienaar. Ons sal weer teruggaan, dankie Ben.

Wouter N - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Wouter N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Niks om oor huis toe te skryf nie.

Lekker gerus en ontspan. Die plek is egter niks om oor opgewonde te raak nie. Die behuising is netjies en goed toegerus maar koud en sonder atmosfeer, maak mens bang! Die plaas werf is ook slordig en onnet. Eienaar was gaaf en vriendelik.

Annelene S - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annelene S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plaas is baie sentraal om die breër omgewing te kan verken en Ben's Cottage is heerlik in die winter ook!

Die plaas is baie mooi geleë, die personeel super-vriendelik en hulpvaardig en Ben's Cottage is 'n heerlike wintershuisie - die Queen Anne stofie is ongelooflik effektief. Die grootste bederf is die verwelkoming met varsgebakte brood, botter, konfyte en plaasmelk!

Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zandrivier Farm Self-catering Accommodation, R323, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlkMGJhMTYxLWFiY2YtNDlhZS05NDUzLTMwNGYzODYyY2FmNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 Zandrivier Farm Self-catering Accommodation R323 6900 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.367689960899 21.33098334074
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za