Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zeezicht Villa

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R600 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Let daarop dat rook verbode is.

Die huis het 'n grasdak, so moet asb. nie kerse gebruik nie.

Moenie die badhanddoeke na die strand neem nie.
Indien gaste die kajak gebruik, moet hulle dit terugbring en met die tuinslang afspuit. Let daarop dat die gebruik van die kajakke op eie risiko is.

Geen geraas ná 23:00 nie.

Geen troeteldiere word toegelaat sonder die skriftelike toestemming van die eienaars nie. 'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2500 is betaalbaar indien die eienaar toestemming gee en sal binne 7dae terug betaal word indien daar geen skade is nie en alles in orde is.

Bespreek asb. die deposito bedrag vir troeteldier direk met die instansie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R5 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R5 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nic Tredoux-singel 12, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e80a9d4a05e8c6c3c419e1d1e3249afc369a6b1f41dc87a37e32936a9477611e27812009741963dcee727d5c872de5df449?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag (plek vir 10) 5 5 1 5 12 Nic Tredoux Cresent Jacobsbaai 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.965594123898 17.889232388171
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem