Zen Tree B&B
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Riaan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 32
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Britt W - Apr 2024
Algehele gradering
Beautiful and very clean rooms.
Marli V - Mrt 2024
Algehele gradering
Dit was te kort.
Wilma V - Mrt 2024
Algehele gradering
Stil. Rustig. Aangenaam. Gerieflike kombuis. Pragtige en suite badkamer.
Henna K - Jan 2023
Algehele gradering
Aangenaam, vriendelik en voel tuis.
Jan S - Des 2022
Algehele gradering
Egte Suid-Afrikaanse gasvryheid en 'n heerlike netjiese verblyf.
Malandi B - Aug 2022
Algehele gradering
Rustig, gesellig en gemaklik.
Freddie L - Jul 2022
Algehele gradering
Great.
Jessica S - Jun 2022
Algehele gradering
Baie mooi en netjiese se plek. Alles was skoon en netjies. Verskriklike pragtige huis.
Noel K - Mei 2022
Algehele gradering
Very good.
Cindy E - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie goeie diens, vriendelike mense, gerieflik en netjies.
Jan S - Mrt 2022
Algehele gradering
Rustig en skoon.
Ferdinand H - Des 2021
Algehele gradering
Plekkie waar jou siel rus kry.
Annemarie H - Apr 2021
Algehele gradering
Baie skoon en netjies en die eienaars is baie behulspaam en vriendelik!
Charlton O - Nov 2020
Algehele gradering
Die kuier by Zen Tree B&B was ongelooflik.
Lettitia E - Des 2019
Algehele gradering
Vriendelike gasheer en gasvrou.
Juanita R - Nov 2019
Algehele gradering
Lekker naweek wegbreek!
Henk V - Sep 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Malvin V - Jan 2019
Algehele gradering
Comfortable stay at Zen Tree Lodge.
Lees meerZen Tree B&B se terugvoer
Thank you Malvin and family. Our guests' comfort and satisfaction is our priority. We are very happy that you and your family had an enjoyable stay Zen Tree B&B. You have also been very accommodating and it was really a pleasure to be of service to you. You are most welcome anytime.
Lauren V - Sep 2018
Algehele gradering
Peaceful and relaxing.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Rustig en ontspannend.
Ek het my kort kuier by Zen Tree geniet. Dit was baie rustig en ontspannend. Waarde vir geld. Dankie!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Zen Tree B&B se terugvoer
Thank you Lauren. It was a pleasure to have you with us.
Lelanie S - Aug 2018
Algehele gradering
Errol and Nora is baie aangenaam.
Zen Tree B&B se terugvoer
Baie dankie Lelanie. Dit was 'n plesier om julle hier te hê. Ons gaste se gerief is altyd ons prioriteit.
Baronese C - Jul 2018
Algehele gradering
Very friendly, helpful ,great, good communication, trust, respectful and happy.
Zen Tree B&B se terugvoer
Thank you Baronese. You are most welcome here at any time.
Karen L - Apr 2018
Algehele gradering
Mooi, netjies.
Zen Tree B&B se terugvoer
Baie dankie Karen. Dit was ons voorreg om julle hier te hê.
Edre M - Mrt 2018
Algehele gradering
Stunning.
Zen Tree B&B se terugvoer
Dankie Edre, dit was ook heerlik om julle hier te hê.
Gordon C - Jul 2017
Algehele gradering
Bo verwagtinge.
Zen Tree B&B se terugvoer
Dankie Gail. Ons waardeer ook julle vriendelikheid en die gemaklike mense wat julle is.
Marlies W - Mei 2017
Algehele gradering
Dit was 'n wonderlike ervaring en 'n voorreg om die gasheer en gasvrou te ontmoet.
Zen Tree B&B se terugvoer
Dankie Marlies. Dit was ook ons voorreg om jou te ontmoet en om jou as gas te hê.
Donata D - Feb 2017
Algehele gradering
Netjies en skoon met lieflike mense.
Zen Tree B&B se terugvoer
Dankie Donata vir die heerlike kompliment. Ons Paarl se mense is maar so.
Hylma V - Okt 2016
Algehele gradering
Warm verwelkoming en sorg.
Zen Tree B&B se terugvoer
Dankie Hylma. die warmte is wederkerend. Dit gee ons groot plesier om ons gaste tuis te laat voel.
Jake J - Jun 2016
Algehele gradering
Aangenaam.
Zen Tree B&B se terugvoer
Dankie Jake. Dit was ook aangenaam om jou as gas te hê. Nora is 'n goeie kok. Jy moet eendag haar kerrie kom proe!
Louise F - Sep 2015
Algehele gradering
Was baie lekker.
Nel V - Apr 2015
Algehele gradering
Wonderlike oornagplek met warm, vriendelike gasheer.
Zen Tree B&B se terugvoer
Dankie Nel. Jy is enige tyd welkom hier.
Attie N - Apr 2015
Algehele gradering
I was amazed, I got more than I expected.
Zen Tree B&B se terugvoer
Thank you Attie. Our guests' comfort and enjoyment is always our priority.
Sannie L - Apr 2015
Algehele gradering
Uitstekend!
Zen Tree B&B se terugvoer
Dankie Ansie. Dit was 'n plesier om julle hier te hê. Julle is enige tyd weer welkom om te bly.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Dempers Straat, , Paarl, 7646, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom