Zonnenzee
Kry 20% af vir verblyf wat 25 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Immergroenlaan 34, 8 Zonnenzee, Paradise Beach, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
-
Vanaf
R1 320R1 056 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Zonnenzee bied selfsorgverblyf in Paradise Beach, 'n voorstad van Jeffreysbaai en is ideaal vir 'n klein gesin of groep vriende wat op soek is na 'n kuswegbreek.
Dié huis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en gaste gebruik 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea het 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, wasmasjien, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4 en die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad en braai-area in die kompleks. Vir gaste wat die area wil verken is visvang, wynproe, fietsryroetes en verskeie restaurante naby. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Magen Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- Immergroenlaan 34, 8 Zonnenzee, Paradise Beach, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Zonnenzee het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Paradise Beach Jeffreysbaai Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Immergroenlaan 34, 8 Zonnenzee, Paradise Beach, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap