Zyl-Away
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Wieske Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Cara J - Apr 2024
Algehele gradering
Everything was there to make it a home away from home.
Zyl-Away se terugvoer
Thank you for your lovely feedback Cara. We are so glad that you enjoyed a special time with family at Zylaway! You are more than welcome to visit us again!
Coenie R - Des 2023
Algehele gradering
Rustig.
Zyl-Away se terugvoer
Dankie vir jou positiewe terugvoer, Coenie.
Ons is jammer dat die weer nie saamgespeel het in die tyd wat julle daar was nie.
Julle is welkom om weer te kom kuier by Zyl-Away.
Jaco V - Okt 2023
Algehele gradering
Die huis se netheid is goed en die beddens mooi skoon.
Zyl-Away se terugvoer
Hallo Jaco,
dankie vir jou positiewe terugvoer en voorstelle. Ons is baie bly dat julle die huis en tuin geniet het.
Anonieme gas - Des 2021
Algehele gradering
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Witpeerlaan 12, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom