Aan de Heuvel Cottage 1
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 38, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Vanaf R1 780 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Aan de Heuvel Self-Catering Cottages is in die historiese dorp Swellendam geleë. Dit is die derde-oudste dorp in Suid-Afrika en is ideaal vir 'n vakansie, wittebrood of sakereis. Die kothuise is stapafstand vanaf plaaslike besienswaardighede, museum en gewilde restaurante.
Die verblyf beskik oor 3 kothuise wat elkeen slaapplek vir 4 gaste het. Elke kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers wat elkeen 'n stort het. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n dubbelbed omskep kan word. Elke slaapkamer het 'n uitsig op die berge. Ander geriewe sluit 'n oopplan-kombuis en 'n dekarea in.
Ander geriewe op die perseel sluit 'n swembad, braai-area, WiFi en veilige parkeerplek in. Die verblyf maak van sonkrag gebruik en word nie deur beurtkrag geraak nie.
Nabygeleë doendinge sluit perdry, visvang, voëlkyk, wynproe, fietsry, wildritte, wildkyk, voetslaan in die berge en swem in.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Ancimi Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 175
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Kerkstraat 38, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Gaste dink Aan de Heuvel Cottage 1 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Swellendam Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 38, Swellendam, 6740, Wes-Kaap