30% af Kry 30% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Mei 2020 tot 31 Aug 2020.
Swellendam Akkommodasie by Aan de Heuvel Self-Catering Cottages | LekkeSlaap
+43

Aan de Heuvel Self-Catering Cottages

Selfsorg
  • Langtermynverblyf-aanbod - Kry 30% af
  • Vanaf R1 100 R770 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 38, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Aan de Heuvel Self-Catering Cottages is in die historiese dorp Swellendam geleë. Dit is die derde-oudste dorp in Suid-Afrika en is ideaal vir 'n vakansie, wittebrood of sakereis.

Die verblyf beskik oor 2 kothuise wat elkeen slaapplek vir 4 gaste het. Elke kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers wat elkeen 'n stort het. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 1 matras vir 'n kind. Elke slaapkamer het 'n uitsig op die berge. Ander geriewe sluit 'n oopplan-kombuis en 'n dekarea buite elke kamer in.

Ander geriewe op die perseel sluit 'n swembad, braai-area, WiFi en veilige parkeerplek in.

Nabygeleë doendinge sluit perdry, visvang, voëlkyk, wynproe, fietsry, wildritte, wildkyk, voetslaan in die berge en swem in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 17 resensies vir Aan de Heuvel Self-Catering Cottages
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Kerkstraat 38, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Gaste dink Aan de Heuvel Self-Catering Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 100
Vanaf R770
per nag (vir 2 persone)
was R1 100
Vanaf R770
per nag (vir 2 persone)
was R1 100
Vanaf R770
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 38, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuvKxFQA4m1k04r7yOGcLun4Gb87Z7Pwopbr44HqZNkeTkPi5PU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 100, nou Vanaf R770  per nag (vir 2 persone) 17 5 1 5 38 Kerk Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.021519446177 20.451662953373
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za