Indien jy Bredasdorp besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Bredasdorp.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bredasdorp Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bredasdorp accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Bredasdorp akkommodasie
Bladsy 4 - 37 lekke plekke om te bly
In-i-bos Selfsorg Eenheid is in Bredasdorp en bied gehalte-verblyf vir 'n gesin of 'n paartjies. Dit is naby verske...
Victoria Hotel is 'n hotel wat in die begin van die 19de eeu gebou is. Hierdie familiebesigheid-hotel is in die dor...
Ou Werf is 'n bekoorlike sonkrag-kothuis op die Mierkraalplaas aan die voet van die Heuningberg net 12 km vanaf Bre...
Carneddie Cottages bied selfsorgverblyf in die prentjiemooi Bredasdorp. Die instansie word deur die eienaar bestuur...
Ellie's Place is 'n lieflike eenheid vir 2 gaste in Bredasdorp. Dié oopplan-eenheid het 'n dubbelbed, 'n klerekas ...
De Poort bied 'n afgeleë wegbreekplek in die Overberg se bos met 'n uitsig oor 'n pragtige dam. Die kothuis is net ...
Stay @ Nacht Wacht bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n huis wat smaakvol gemeubileerd is, op ’n geskiedkundige pl...
Nacht Wacht Self Catering is slegs 8 km van Bredasdorp, in die Overberg-streek in die Wes-Kaap, geleë. Hierdie 2 id...
Napier Mountain Private Nature Reserve bied eksklusiewe selfsorgverblyf op 'n fynbos-bergtoevlugsoord van 500 hekta...
Bergen Dam Cottage is 'n gerieflike werkerskothuis met slaapplek vir 6 gaste aan die voet van die Soetmuisberg 20 k...