Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (36)
B&Bs (6)
Hotelle (1)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (23)

Resensies van Bredasdorp

4.2 / 5  
volgens 178 resensies
Lees regte resensies van Bredasdorp van 178 geverifieerde gaste.
Indien jy Bredasdorp besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Bredasdorp.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bredasdorp akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bredasdorp Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bredasdorp Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bredasdorp

Jann's Cottage bied selfsorgverblyf in die dorpie Bredasdorp in die Wes-Kaap se Overbergstreek. Dié dorpie bied allerlei kultuur-historiese besienswaardighede en doendinge in die natuur. Die kothuis is losstaande ...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Bredasdorp

Firlane House is 'n vierster vakansie-oord vir beide die sakeman asook die vakansieganger en bied die perfekte wegbreekplek om te ontspan. Die huis is ideaal geleë sodat gaste van hier af die suidelike punt van Afr...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bredasdorp

Seventeen Steps Self-catering Accommodation is in Bredasdorp, 38 km vanaf Cape Agulhas, Struisbaai, wat die mees suidelike punt van Afrika is. Dis net 24 km vanaf die bekende Arniston. Daar is 4 selfsorg-eenhede m...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bredasdorp

Tirzah's bied gerieflike verblyf in die bekoorlike dorpie Bredasdorp, na aan 2 winkelsentrums en slegs 50 km vanaf die mees suidelike punt van Afrika. Verblyf is beskikbaar in óf die hoofhuis óf die kothuis. Daa...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bredasdorp

Ons het 'n goed toegeruste selfsorgwoonstel in 'n veilige omgewing met slaapplek vir 2 volwassenes. Die woonstel is binne stapafstand van die middedorp af. Daar is 1 slaapkamer met 'n queen-sized bed en 'n platske...

Vanaf
R900
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Bredasdorp

Patryskraal Farm Cottage is op 'n werkende plaas, slegs 17 km vanaf Bredasdorp geleë. Die plaas is die ideale plek om tuis te gaan om die De Hoop Natuurreservaat te verken. Die pragtige, eiesoortige kothuis is idea...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Bredasdorp

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Overberg, Wes-Kaap

Stay @ Nacht Wacht bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n woonstel wat smaakvol versier is, op ’n geskiedkundige plaas. Nacht Wacht-plaas is 8 km van Bredasdorp en 15 km van Arniston af. Die veeplaas het aan Simo...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Overberg, Wes-Kaap

Nacht Wacht Self Catering is slegs 8 km van Bredasdorp, in die Overberg-streek in die Wes-Kaap, geleë. Hierdie 2 identiese eenhede is na aan die bekende dorpie Waenhuiskrans (deesdae bekend as Arniston), en slegs 2...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Bredasdorp

Vanaf
R2 700
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Overberg, Wes-Kaap

Bergen Dam Cottage is 'n gerieflike werkerskothuis met slaapplek vir 6 gaste aan die voet van die Soetmuisberg. Die kothuis bied 'n uitsig oor die veld, dam en op die berg en is onafhanklik van die plaaslike kragne...

Vanaf
R1 210
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Wes-Kaap

Morelig Self-catering House is op 'n plaas en bied gehalte-verblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dis naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die huis het 3 slaapkamers en bied slaappl...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Bredasdorp akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Overberg blad indien jy na meer Overberg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]