- Albertinia(12)
- Barandas(1)
- Bergsig(3)
- Blanco(22)
- Boggomsbaai(18)
- Bothastrand(26)
- Brenton-on-Sea(75)
- Buffelsbaai(12)
- Cola Beach(8)
- Danabaai(78)
- De Rust(24)
- De Vlugt(4)
- Denvar Park(6)
- Die Bakke(85)
- Fraai Uitsig(13)
- George Suid(14)
- Groot Yzervarkensfontein(1)
- Groot-Brakrivier(172)
- Harkerville(21)
- Heidelberg(13)
- Herold(1)
- Heroldsbaai(72)
- Hoekwil(21)
- Infanta(4)
- Joubertina(13)
- Kareedouw(5)
- Keurboomstrand(88)
- Klaarstroom(1)
- Klein-Brakrivier(25)
- Kleinkrantz(25)
- Knysna(506)
- Krakeelriver(1)
- Loerie Park(9)
- Matjiesrivier(5)
- Mosselbaai(721)
- Nature's Valley(41)
- Oudtshoorn(152)
- Outeniqua Strand(23)
- Plettenbergbaai(431)
- Rheenendal(3)
- Riversdal(26)
- Rooirivier-Rif(2)
- Ruiterbos(7)
- Sedgefield(111)
- Springerbaai(5)
- Stilbaai(161)
- The Island(13)
- Twee Riviere(2)
- Twee Rivieren(2)
- Uniondale(12)
- Vermaaklikheid(7)
- Victoriabaai(6)
- Vleesbaai(15)
- Volmoed(4)
- Wildernis(184)
- Witsand(105)
- Wittedrif(2)
Indien jy Tuinroete besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Tuinroete.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tuinroete Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Garden Route accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Tuinroete akkommodasie
3680 lekke plekke om te bly
Beach Club 503 is op die strandfront in Diaz-strand en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel met 'n see-ui...
Diaz Beach Mosselbay is net 500 m van die strand af in 'n veilige woonstelblok genaamd Twee-Kuilen. Uitstekende vak...
Pinnacle Point Lodge 79 is 'n selfsorgwoonstel op die luukse Pinnacle Point Gholflandgoed in Mosselbaai. Pinnacle P...
Brenton Breakers is op die rand van 'n krans met 'n lieflike uitsig oor Buffelsbaai. Dié natuurryke bestemming bied...
Die Kuierhuis bied gehalteslaapplek aan 6 gaste. Dit is 'n onafhanklike, aparte eenheid in Sedgefield en is naby ta...
Pinnacle Point Lodge 113 bied selfsorgverblyf in 'n woonstel op die Pinnacle Point Gholflandgoed in Mosselbaai. D...
Wilderness Holiday Home is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiehuis in die hartjie van Wildernis op die Tuinroete. Die p...
Dankepa Beach House is in Heroldsbaai geleë en dié area is bekend vir sy strande, branderplankry, visvang en snorke...
Huis by die See is in Hartenbos geleë en bied gehalte verblyf vir jou volgende gesinsvakansie. Hartenbos is 'n gewi...
SkinkiWyn is 'n selfsorgeenheid in Fonteine Park in Hartenbos. Die kompleks is naby die strand, restaurante en win...
“O as die windjie waai hier op Mosselbaai ... ek het my hart gaan los daar op Hartenbos,” sing Jakkie Louw. Ja Jakkie, dit is maklik om halsoorkop verlief te raak op die Tuinroete. Die streek tussen Stilbaai en Stormsrivier is immers een van die gewildste vakansiebestemmings in Suid-Afrika. Hier is... Lees meer