Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Tuinroete

4.6 / 5  
volgens 4256 resensies
Lees regte resensies van Tuinroete van 4256 geverifieerde gaste.
Indien jy Tuinroete besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Tuinroete.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tuinroete akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Garden Route Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Tuinroete Akkommodasie

2422 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
SPAAR 30%
VanafR900
R630
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Knysna SSB, Tuinroete

Carpe Diem House is 'n selfsorgkothuis wat op die eienaar se perseel in Knysna geleë is. Dit is ideaal vir 'n gesin of paartjie wat op soek is na 'n heerlike wegbreek naby verskeie besienswaardighede op die Tuinroe...

SPAAR 30%
VanafR1 650
R1 155
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hoekwil, Tuinroete

Clairewood is 'n 16 hektaar-landgoed waar jy vrede vir jou siel sal kry. Dis 'n stil en rustige plek waar die Outeniekwaberge die agtergrond vir jou ontspanning sal vorm. Die omliggende, inheemse woude is die tuiste...

SPAAR 30%
VanafR600
R420
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Krakeelriver, Tuinroete

Grootnek Guest Farm is in die lieflike Langkloofvallei op die skilderagtige Kaapse Roete 62 tussen Joubertina en die Krakeelrivier geleë. Daar is 3 selfsorgkothuise tussen die pruimboorde op die vreedsame vrugtep...

SPAAR 40%
VanafR1 000
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Knysna, Tuinroete

Bay View bied selfsorg-akkommodasie in die klein kusdorpie, Brenton-On-Sea, die verborge skat van Knysna. Bay View Guest Apartments is op 9 ha se natuurskoon en hoog teen 'n heuwel weggesteek. Die akkommodasie bied ...

SPAAR 30%
VanafR500
R350
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Wildernis, Tuinroete

Astral Guest House het 2 selfsorgwoonstelle in Wildernis op die Tuinroete. Ons is slegs sowat 5 minute se ry van die beeldskone en ellelange Wildernis-strand af waar jy luilekker dae in die son kan deurbring, so moe...

SPAAR 30%
VanafR700
R490
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hartenbos, Tuinroete

Hartenbos Self Catering Holiday Apartment is regdeur die jaar beskikbaar. Dis naby doendinge in Hartenbos. Dié woonstel het slaapplek vir 6 en beskik oor 2 slaapkamers, 'n volledige badkamer, kombuis en leefarea....

SPAAR 30%
VanafR1 200
R840
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Gouritsmond, Tuinroete

Gouritsvillas 13 bied selfsorgverblyf in 'n volledig toegeruste woonstel in die bekoorlike dorpie Gourtiz naby Mosselbaai. Die eenheid is stapafstand van die strand. Die woonstel bied 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n...

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in De Rust, Tuinroete

Room @ Irissa Sanctuary bied verblyf aan in die eienaar se huis, in die bekoorlike dorpie De Rust op Roete 62. Dit is naby die Kango-grotte, Kammanassie Natuurreservaat, die wynlandgoedere van die Klein Karoo, Meiri... Aanpasbare Kansellasie!

25% af Aanbod!
VanafR950
R713
per nag (plek vir 2)
Lodge in Oudtshoorn, Tuinroete

De Oude Meul Country Lodge lê knus teen die hange van die majestueuse Swartberge in die pragtige Schoemanspoort tussen Oudtshoorn en die wêreldbekende Kango-grotte op die R328. Dis 'n onvergeetlike ervaring om op ... Aanpasbare Kansellasie!

20% af Aanbod!
VanafR700
R560
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Vyf Brakke Fonteinen, Tuinroete

Meeu-en-Son bied 2 selfsorg-eenhede in Mosselbaai met aparte ingange, 5 km vanaf die Langeberg Mall en die strand. Mosselbaai is 'n hawedorpie op die gewilde Tuinroete in die Wes-Kaap. Meeu-en-Son Duet 1 bied slaa...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

“O as die windjie waai hier op Mosselbaai ... ek het my hart gaan los daar op Hartenbos,” sing Jakkie Louw. Ja Jakkie, dit is maklik om halsoorkop verlief te raak op die Tuinroete. Die streek tussen Stilbaai en Stormsrivier is immers een van die gewildste vakansiebestemmings in Suid-Afrika. Hie...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...