Indien jy Groenpunt besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Groenpunt.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Groenpunt Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Green Point accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Groenpunt akkommodasie
Bladsy 7 - 141 lekke plekke om te bly
Atlantic Pod is in Groenpunt, Kaapstad en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dis naby verskeie wink...
Carpe Diem Lodge is 'n boetiek-styl gaste-lodge in die kulturele spilpunt van Kaapstad en dit bied 'n verfrissende...
Check Inn Hotel bied gastekamers in Groenpunt. Die hotel is die ideale basis waarvandaan gaste die besienswaardighe...
The Quarter One-Bedroom Apartments bied selfsorgverblyf in die pragtige woonstelgebou The Quarter en is ideaal vir ...
Eclipse Luxury Penthouse is 'n selfsorg-dakwoonstel op die boonste verdieping in die veilige Eclipse-kompleks in di...
Green Point Self-Catering Studio 2 is 'n smaakvol gerestoureerde selfsorg-ateljeewoonstel met slaapplek vir 4 gaste...
McKinnon House - Unit 4 is in die modieuse buurt De Waterkant geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n modern...
Atlantic Sanctuary is in Groenpunt geleë en bied gehalteverblyf aan 'n sakereisiger of 'n paartjie wat met vakansie...
Atlantic Eyrie is 'n knus en stylvolle woonstel in 'n veilige kompleks in Groenpunt wat met 'n welige stedelike, bo...
Bluegum is 'n hartlike en verwelkomende dubbelverdiepinghuis in die heel boonste straat in Groenpunt, een van Kaaps...