Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (154)
B&Bs (3)
Lodges (1)
Hotelle (4)
Gastehuise (14)
Selfsorg-eenhede (132)

Resensies van Groenpunt

4.6 / 5  
volgens 89 resensies
Lees regte resensies van Groenpunt van 89 geverifieerde gaste.
Indien jy Groenpunt besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Groenpunt.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Groenpunt akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Green Point Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Groenpunt Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R5 300
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Groenpunt

3 Degrees North Penthouse bied selfsorgverblyf aan gaste en is in 'n klein, veilige kompleks in Groenpunt geleë. Die woonstel spog met prentjiemooi uitsigte oor die stad en see in die verte. Die woonstel is op die...

33% af Aanbod!
VanafR2 450
R1 633
per nag, vir 2 mense
Hotel in Groenpunt

The Tree House Boutique Hotel is in die luukse en moderne Groenpunt geleë. Dis binne stapafstand van vele besienswaardighede in Kaapstad. Die openbare areas is met baie aandag aan detail ontwerp en het unieke kun...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in De Waterkant, Groenpunt

Hill House II - Unit 410 is 'n selfsorg-duplekswoonstel in die hartjie van De Waterkant en naby verskeie restaurante, winkels, Cape Quarter, die V&A Waterfront en die middestad. Dié woonstel het slaapplek vir 4 ga...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Groenpunt

505 Greenpark is 'n volledig gemeubileerde selfsorgwoonstel in 'n veiligheidskompleks in Groenpunt, 'n voorstad vol restaurante, kroeë en koffiewinkels. Die woonstel is stapafstand vanaf winkels, restaurante en and...

Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Groenpunt

Carpe Diem Lodge is 'n boetiek-styl gaste-lodge in die kulturele spilpunt van Kaapstad en dit bied 'n verfrissende alternatief tot die gewone hotel-akkommodasie. Jy kan egte gasvryheid en stylvolle gerief verwag, e...

Vanaf
R2 900
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Groenpunt

Dié woonstel is 'n tweeslaapkamereenheid in die Overton-kompleks in die modieuse Groenpunt. Die woonstel het luukse meubels, oorgenoeg ruimte vir 3 gaste en gerieflike geriewe om te verseker dat jou vakansie of sa...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in De Waterkant, Groenpunt

Loader Street Apartment is 'n selfsorgwoonstel in die lewendige Groenpunt in Kaapstad. Die perseel is binne maklike bereik van verskeie ontspannings- en sakegeriewe. Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers, elk met ...

Vanaf
R2 700
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in De Waterkant, Groenpunt

Red Corner House is 'n eksklusiewe selfsorgmeenthuis in De Waterkant, Kaapstad. Die eiendom is ideaal naby verskeie sake- en leefstylbesienswaardighede in die middestad. Dié dubbelverdiepingmeenthuis beskik oor 2 ...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Groenpunt

318 Cape Royale bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde eenslaapkamerwoonstel in die lieflike Cape Royale Hotel in Groenpunt. Die woonstel het 'n Juliet-balkon en die sentrale ligging bied makli...

Vanaf
R1 955
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in De Waterkant, Groenpunt

92 Waterkant Street is 'n tweeslaapkamerhuis wat smaakvol versier is in De Waterkant in Kaapstad. Dié huis het 4 verdiepings en het 'n oopplan-leefarea, 'n plonspoel en 2 slaapkamers met lugversorging. Die voordeu...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70

Welkom by die Groenpunt akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]