Indien jy Jeffreysbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Jeffreysbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Jeffreysbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Jeffreys Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Jeffreysbaai akkommodasie
Bladsy 8 - 438 lekke plekke om te bly
Emil is in Jeffreysbaai en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaur...
29 Dolphin Bay is 'n lieflike selfsorgwoonstel in die veilige Dolphin Bay-kompleks in Astonbaai en is ideaal vir 'n...
Muzuri beteken "goed" in Swahili en is dus die naam van ons huis in Jeffreysbaai aan die suidoostelike kus van Suid...
Rustic Dune Guest Suites is in Astonbaai, 'n kusvoorstad in die Oos-Kaap, geleë. Hierdie selfsorgeenhede is die ide...
Bare Feet Retreat bied verblyf in 'n eenheid met slaapplek vir 2 gaste in die slaapkamer en 2 jong kinders in die s...
3 Redwood Avenue is 'n selfsorg-eenheid met slaapplek vir 6 gaste in Jeffreysbaai en is 800 m vanaf die strand. Di...
Avalon 3 is 'n selfsorgwoonstel vir 6 gaste teen die strand in Jeffreysbaai. Dié woonstel beskik oor 3 slaapkamers...
Waterkant 2 bied lieflike verblyf op die strand en is stapafstand vanaf Jeffreysbaai se wêreldberoemde branderry-be...
Tamarisk 53 is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Jeffreysbaai. Die verblyf is naby 'n gewilde strand...
Tiny's Getaway is in die gewilde branderplankrydorp, Jeffreysbaai, net 1,3 km vanaf die strandfront geleë. Dit is i...
Jeffreysbaai is 'n vakansiedorp in die suidwestelike Oos-Kaap, net 20 km oos van Humansdorp. Die dorp het ontstaan as 'n hawe en handelspos deur 'n walvisjagter, J.A. Jeffrey, in 1849. Vandag is die dorp internasionaal bekend vir branderplankry, veral in die koue maande, en sy pragtige skulpies. Een... Lees meer