Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
C-Place (18)
Ferreira Town (42)
Foulkes Point (1)
Marina Martinique (80)
Noorsekloof (13)
Wavecrest (123)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (355)
B&Bs (11)
Hotelle (1)
Gastehuise (26)
Selfsorg-eenhede (317)

Resensies van Jeffreysbaai

4.6 / 5  
volgens 746 resensies
Lees regte resensies van Jeffreysbaai van 746 geverifieerde gaste.
Indien jy Jeffreysbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Jeffreysbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Jeffreysbaai akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Jeffreys Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Jeffreysbaai Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 9)
Selfsorg in Wavecrest, Jeffreysbaai

51 Bush Willow is in Wavecrest in Jeffreysbaai geleë en is net 1,5 km van die naaste swemstrand en 5 km van Jeffreysbaai se hoofswemstrand af. Dit is gerieflik naby al die geriewe, die strand en verskeie besienswaa...

20% af Aanbod!
VanafR850
R680
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Wavecrest, Jeffreysbaai

Ocean View Guest House is in Wavecrest, Jeffreysbaai net 800 m van Kabeljousstrand en 3 km van die hoofstrand en winkelsentrums af. Ocean Views bied verblyf in 9 elegante en suite-gastekamers. Elke kamer het sy ei...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Wavecrest, Jeffreysbaai

Jacaranda is 'n vakansiewoonstel met 2 slaapkamers en selfsorg-geriewe op die grondverdieping in 'n sekuriteitskompleks in Jeffreysbaai. Die woonstel is gemeubileerd en daar is slaapplek vir tot 4 gaste. Daar is 2...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Wavecrest, Jeffreysbaai

Captains View is ’n dubbelverdiepinghuis wat selfsorgverblyf met asemrowende see-uitsigte bied. Dit is in Wavecrest in Jeffreysbaai, net 400 m vanaf winkels en restaurante. Dit is ook naby die wêreldbekende brand...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 1)
Selfsorg in Paradise Beach, Jeffreysbaai

B Merrie is in Paradise Beach, Jeffreysbaai en dis net 400 m vanaf die strand. Dit bied gerieflike selfsorgverblyf aan 10 gaste. Die dubbelverdieping-houthuis bied 'n lieflike see-uitsig vanaf die eerste verdiepin...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Jeffreysbaai

The View 44 is in 'n veiligheidskompleks in Jeffreysbaai. Dit is 800 m vanaf Dolfynstrand en verskeie restaurante. Dié woonstel is op die grondverdieping en bied slaapplek aan 4 gaste. Die woonstel beskik oor 2 s...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in C-Place, Jeffreysbaai

Mr Pell's House Self-Catering Accommodation is in Jeffreysbaai wat ook as J-Bay bekendstaan. Hierdie pragtige kusdorpie in die Oos-Kaap is omtrent 'n uur se ry van Gqeberha (Port Elizabeth) af. Dit is 'n bekende bra...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Jeffreysbaai

Diaz Views is 'n strandwoonstel vir 6 in Jeffreysbaai. Dié grondverdieping-woonstel het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n sl...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Noorsekloof, Jeffreysbaai

Pink Oak is 'n selfsorgkothuis in Noorsekloof, Jeffreysbaai. Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Paradise Beach, Jeffreysbaai

Charlotte @ Paradise Beach is 'n selfsorghuis in Paradise Beach, Jeffreysbaai, net 200 m van die strand af. Dié dubbelverdiepinghuis is geskik vir 6 gaste (4 volwassenes en 2 kinders onder 12 jaar) en het 3 slaap...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 71 tot 80

Jeffreysbaai is 'n vakansiedorp in die suidwestelike Oos-Kaap, net 20 km oos van Humansdorp. Die dorp het ontstaan as 'n hawe en handelspos deur 'n walvisjagter, J.A. Jeffrey, in 1849. Vandag is die dorp internasionaal bekend vir branderplankry, veral in die koue maande, en sy pragtige skulpies. Een van die grootste skulpversamelings in die wereld word in die Charlotte Kritzinger-skulpmuseum ten toon gestel....   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]