Indien jy Kimberley besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kimberley.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kimberley Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kimberley accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kimberley akkommodasie
Bladsy 3 - 102 lekke plekke om te bly
Midway Overnight Rooms bied gerieflike selfsorgverblyf in Monument Heights, Kimberley, en is ideaal vir vakansiegan...
Biki Plek is in Kimberley en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, gesinsbesoekers en oornaggaste. Dis naby verske...
28 La Rochelle is gerieflike selfsorgkamers op die eienaar se perseel in Kimberley. Dit is perfek vir paartjies of ...
StableWood Lodge bied selfsorgverblyf op 'n plasie net buitekant Kimberley. Die lodge bestaan uit 6 oopplan-eenhed...
SHES Selfsorg-eenhede is op 'n woonerf met 'n privaat ingang in Kimberley, Cassandra geleë. Die verblyf is geriefli...
19AtLast is in 'n stil area en baie sentraal in Kimberley geleë. Verblyf word in verskeie eenhede gebied. Kamer 1,...
Hillcrest Hosting bied knus oornagverblyf in 2 eenhede op die eienaar se perseel in Hillcrest, Kimberley. Dit is id...
Caledon Overnight Rooms bied gerieflike verblyf aan paartjies of gesinne in Kimberley. Gaste het ’n keuse tussen g...
Komrus is 'n veilige plekkie wat hartlike, Noord-Kaapse gasvryheid en uitstekende diens bied. Dié instansie is sent...
Guesthouse 4 Carrington is sentraal in die Memorial-area in Kimberley geleë. Die ruim en historiese huis het 'n rus...
Kimberley het meer as net 'n groot gat. Die Noord-Kaapse dorp het sowat 185 000 inwoners (2010-statistiek), en bied 'n wye verskeidenheid toeriste-aantreklikhede soos museums, 'n kunsgalery, restaurante, kroee en kuierplekke. Toeriste kan interessante plekke hier besigtig. Gaan na Belgravia, die oudste... Lees meer