Indien jy Kimberley besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kimberley.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kimberley Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kimberley accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kimberley akkommodasie
101 lekke plekke om te bly
Albert's Nest is 'n ruim selfsorgwoonstel wat op die gasheer se perseel in Kimberley geleë is. Daar is 'n aantal hi...
Susanna selfsorgwoonstel is 'n selfsorgeenheid in Hadisonpark, Kimberley, wat slaapplek aan 4 gaste bied. Die een...
Die Oleander Guesthouse is 'n asemrowende Edwardiaanse huis wat meer as 'n eeu oud is. Dit is sentraal in die geski...
@ Athens Gastekamers in Kimberly bied 'n privaat en rustige atmosfeer waar gaste kan ontspan. Verblyf is beskikba...
10 Paul Roos bied gastekamers met moderne afwerkings in New Park, Kimberley en is geskik vir sake- of ontspanningsr...
Uitzicht Guesthouse bied luukse verblyf in die Noord-Kaapse hoofstad, Kimberley. Die gastehuis is gerieflik geleë,...
Greeff Accommodation is 'n lieflike selfsorgwoonstel in die middel van Hadisonpark, Kimberley en ideaal vir 'n gesi...
Padlangs bied 2 gerieflike woonstelle in Kimberley vir sakreisigers, familiebesoekers en oornaggaste. Slaapplek w...
Hadida Guest House bied gerieflike en privaat selfsorg-verblyf in Kimberley. Die gastehuis is gerieflik in 'n stil ...
The Solomon is 'n selfsorg-gastehuis en B&B in Kimberley in die Noord-Kaap. Die hoofhuis is in 1910 gebou en is sma...
Kimberley het meer as net 'n groot gat. Die Noord-Kaapse dorp het sowat 185 000 inwoners (2010-statistiek), en bied 'n wye verskeidenheid toeriste-aantreklikhede soos museums, 'n kunsgalery, restaurante, kroee en kuierplekke. Toeriste kan interessante plekke hier besigtig. Gaan na Belgravia, die oudste... Lees meer