Indien jy Knysna besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Knysna.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Knysna Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Knysna accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Knysna akkommodasie
Bladsy 4 - 468 lekke plekke om te bly
Brenton Blue is 'n ruim huis met verskeie kamers in Brenton-on-Sea en dis net 1 km van die hoofstrand af. Gaste k...
Catch the Breeze is 'n selfsorghuis met 'n noorduitsig in die bekende voorstad, Rexford in Knysna. Die perseel is i...
Corner House is in die hartjie van Paradise, 'n woonbuurt in Knysna, geleë en spog met 'n fantastiese uitsig oor di...
Loeriewood Garden Apartment is in Knysna in die Wes-Kaap geleë. Dié area is veral bekend vir pragtige roetes, voets...
55 On Ridge is 'n selfsorg-eenheid langs die hoofhuis wat sy eie ingang het. Die eenheid is ideaal vir 'n paartjie ...
Lagoona Inn bied B&B- en selfsorgverblyf en is in Knysna op die Tuinroete. Hierdie gastehuis is die ideale basis om...
Isola Bella se Italiaanssprekende gasvrou, Marissa, sien daarna uit om jou hartlik te verwelkom! Hierdie luukse vil...
Goose Cottage is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel op die Eastford Privaat Natuurlandgoed in Knysna. Di...
The Wild Edge - First Light Cabin bied die ideale woudwegbreek naby Knysna en dié selfsorghuisies is onafhanklik va...