Indien jy Knysna besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Knysna.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Knysna Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Knysna accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Knysna akkommodasie
511 lekke plekke om te bly
Brenton Breakers is op die rand van 'n krans met 'n lieflike uitsig oor Buffelsbaai. Dié natuurryke bestemming bied...
Shell's Corner Cottage is in die rustige buitewyk Hunters Home in Knysna geleë. Die plaaslike voëllewe, visarende, ...
Sea and Valley is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis vir 6 gaste in Brenton-on-Sea. Hierdie ruim huis beskik oor 3 ...
Elegant Quays Waterfront Apartment is 'n selfsorgwoonstel op 'n veilige landgoed in die Quays Waterfront in Knysna....
Orange Inn is die ideale blyplek te skep vanwaar jy Knysna en die pragtige omgewing kan verken. Dit bied stylvolle,...
Brenton Bushbuck Lookout bied verblyf in 'n woonstel op die grondverdieping, onder die eienaar se hoofhuis, in die ...
Hide Away Cabin is in Rheenendal in Knysna op die plaas Spurwing geleë. Die huisie is afgeleë en omring deur groen ...
Klipmuur Tuin is in die buitewyke Westhill in Knysna geleë, en is stapafstand vanaf Knysna se middedorp en 1,5 km v...
Finn's Place is 'n bekoorlike houthuis in die pragtige Brenton-on-Sea in Knysna en bied ruim en gerieflike selfsorg...
Luxury Studio 106 is 'n moderne selfsorgwoonstel vir 2 gaste in Knysna. Die woonstel is op die eerste verdieping g...