Verified Reviews
Limpopo
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Limpopo
Rated 4.3 out of 5 based on 3876 reviews.
"Convenient stop-over especially for people with an interest in birding given the close proximity of Nylsvlei."
Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo
Savanna"Netjies opgepas. Diere loop tussen die huise rond en paaie is ordentlik benoem en sigbaar."
"Ons was in Modimolle vir privaat besigheid. Die omgewing is baie mooi en rustig. Die inwoners is baie behulpsaam en vriendelik."
"Dis 'n regte Laevelddorp met 'n lekker groot Spar en paar klein eetplekkies. Vir ons is dit nie moeite om te moet ry nie. Nelspruit is naby genoeg as mens meer soek."
Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo
Leeupoort Boshuis"Ideaal vir diegene wat in die natuur en stilte weg van die stad wil ontspan."
"Asemrowend mooi! Dis moeilik om te glo dat ons sulke natuurskoon in Suid-Afrika kan geniet. Mens moet net weet waar om te gaan soek! Die ryke geskiedenis van ons land is 'n fees om te herontdek."
"Lekkerste dorpie wat ek by gekuier het in 'n baie lang tyd. Sal my beslis weer sien."
"Hang af van die tyd van die jaar wat jy daar is. Weet nie altyd wat die weer gaan doen nie. Trek maar lig aan met 'n baadjie in die kar."
"This is a beautiful place that is away from the city life. Fresh air and a beautiful experience."
"Ai, die kwalitiet van die state. Daardie swaarvoertuie verrinneweer ook maak die teeroppervlak. Jammer dat die munisipaliteit nie meer aandag daaraan skenk nie."