Indien jy Sasolburg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Sasolburg.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sasolburg Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Sasolburg accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Sasolburg akkommodasie
15 lekke plekke om te bly
Inni Hoekie is in Sasolburg en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of sakereisigers. Dis naby die sakekern, verskeie w...
Magnolia Guest House in Vaalpark is naby 'n winkelsentrum, die Vaal Mall, die Vaalrivier en die bekende Stonehaven ...
Be My Guest Hotel and Conference is slegs 8 km van Sasolburg en Vanderbijlpark af geleë, in die hartjie van die Va...
9 on Kromellenboog is 'n puik 4-ster-gastehuis met 15 luukse kamers in 'n vreedsame omgewing in Sasolburg. Dit is n...
Mignon's B&B is in 'n boomryke buurt in Sasolburg. Die kamers is baie gerieflik en ideaal vir vakansiegangers of s...
Azrielle Guesthouse is in ’n stil voorstad van Sasolburg geleë en bied vakansie- en sakeverblyf. Verblyf word in ...
The Homestead Guesthouse is in Sasolburg naby die Penny Heyns Olimpiese swembad, die Emerald Casino, verskeie rivie...
CasaC bied knus oornagverblyf in 'n tuinwoonstel met 'n privaat ingang na die eienaar se huis in die hartjie van Sa...
Rapid Dawn River Lodge lê oorkant die oewer van die Vaalrivier in Vanderbijlpark, net buite Sasolburg en net 50 km ...
Oupa en Ouma se Plekkie is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Sasolburg. Die eenslaapkamerwoonstel ...