Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (14)
B&Bs (1)
Gastehuise (10)
Selfsorg-eenhede (3)

Resensies van Sasolburg

3.4 / 5  
volgens 7 resensies
Lees regte resensies van Sasolburg van 7 geverifieerde gaste.
Indien jy Sasolburg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Sasolburg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sasolburg akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Sasolburg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Sasolburg Akkommodasie

14 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
20% af Weeksdae!
Vanaf
R480
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sasolburg

Zetties Flatlet is in die voorstad Vaalpark in Sasolburg, maklik van die R59 af bereikbaar en net 8,3 km vanaf Emerald Resort Casino. Daar is 2 selfsorg-eenhede. Elke eenheid het 'n slaapkamer, badkamer en kombuisi...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sasolburg

9 on Kromellenboog is 'n puik 4-ster-gastehuis met 15 luukse kamers in 'n vreedsame omgewing in Sasolburg. Dit is naby die meeste van Sasolburg se vernaamste ondernemings en besienswaardighede, wat dit ideaal maak v...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Sasolburg

Rapid Dawn River Lodge lê aan die oewer van die Vaalrivier, net buite Sasolburg. Dit is net 50 km vanaf Parys en Vanderbijlpark is net oorkant die rivier. Met die rivier op jou drumpel, is dié lodge die perfekte p...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sasolburg

44 on Billingham Gastehuis is in Sasolburg en bied verblyf in gemaklike gastekamers wat geskik is vir beide sake- en ontspanningsreisigers. Die gastehuis bied 5 en suite-kamers, waarvan 3 standaard kamers is met of...

Vanaf
R995
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sasolburg

Be My Guest Hotel and Conference is slegs 8 km van Sasolburg en Vanderbijlpark af geleë, in die hartjie van die Vaalrivier. Hierdie pragtige hotel is die ideale bestemming vir 'n oornagbesoeker of vir sakelui. Be...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Sasolburg

Friedenheim B & B bied gerieflike maar luukse akkommodasie in die hartjie van die Vaal-Driehoek naby Sasolburg, Vereeniging en Vanderbijlpark. Friedenheim het 'n swembad, 'n kluis, veilige parkeerplek, 'n privaat i...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sasolburg

52 Oaks Guest House is in 'n stil en rustige woonbuurt in Sasolburg geleë, die hartjie van die Vaaldriehoek. Dit is naby aan al die besienswaardighede in Sasolburg soos die Vaalrivier, Vredefortkoepel en Emerald Re...

Vanaf
R1 360
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sasolburg

Magnolia Gastehuis is in Vaalpark naby winkelsentrums, Vaal Mall, die Vaalrivier en Stonehaven Restaurant, 'n bekende en gewilde restaurant aan die oewer van die rivier. Ons het slaapplek vir 27 mense in 12 ruim s...

Vanaf
R1 036
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sasolburg

The Homestead Guesthouse & Coffee Shoppé is in Vaalpark in die hartjie van die petrochemiese industrie van Suid-Afrika geleë. Daar is maklike toegang tot Sasolburg, Naledi, Chem City en verskeie ander fabrieke in ...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Sasolburg

Caesars Guesthouse bied bekoorlike akkommodasie in 'n stil en luukse buurt in Sasolburg. Die gebou het interessante en pragtige argitektuur, 'n professionele interieur en moderne geriewe wat sakereisigers nodig sal ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die Sasolburg akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Gauteng blad indien jy na meer Gauteng akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...