Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Ian Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Elmarie T - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker, veilig gebly buite die vakansiedruk van Plettenbergbaai.
Suzanne V - Des 2023
Algehele gradering
Mooi omgewing, maar die standaard van die verblyf was teleurstellend.
Leon T - Apr 2023
Algehele gradering
Baie veilig, netjies, goeie waarde vir geld.
Vanessa L - Apr 2022
Algehele gradering
Bietjie ongelukkig.
Nelene F - Jan 2022
Algehele gradering
Perfekte plek vir uitrus.
Stephan N - Sep 2021
Algehele gradering
Baie lekker gekuier en uitgerus vir die paar dae se bergfietsresies.
Shelley R - Des 2020
Algehele gradering
Lovely cottage in a peaceful setting.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Aardmore-plaas, Harkerville, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap