Bermuda 102
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Elsbeth Geverifieer
Eiendomme 19
Resensies 117
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Elize S - Des 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Lizelle D - Mrt 2022
Algehele gradering
Die woonstel is baie netjies en goed toegerus. Die woonstel is baie naby aan die hoofstrand.
Lezaan C - Mrt 2022
Algehele gradering
Die ligging van die woonstel kan nie beter wees nie. Dit is perfek vir 'n familie met kinders.
Martin B - Sep 2021
Algehele gradering
Awesome place to stay.
Lees meerNoma N - Aug 2021
Algehele gradering
Amazing stay.
Jabulile N - Mei 2021
Algehele gradering
Excellent.
Naas F - Apr 2021
Algehele gradering
Pragtige woonstel met 'n asemrowende uitsig. Ons het dit vreeslik geniet, veral my kinders.
Andre P - Jan 2021
Algehele gradering
Baie lekker wooneenheid, gerieflik teen see, mooi uitsig.
Bermuda 102 se terugvoer
Dankie vir julle kuier Andre, dankie vir jou tyd wat jy geneem het om hierdie vir ons te skryf. Ons verwelkom julle graag terug.
Anna M - Nov 2020
Algehele gradering
Luuks en gemaklik.
Marinta V - Okt 2020
Algehele gradering
Was lekker.
Fallon V - Nov 2019
Algehele gradering
Accommodation was 5 star.
Soleil K - Okt 2019
Algehele gradering
Te kort.
Bermuda 102 se terugvoer
Hi Soleil
Dankie vir julle kuier en die tyd vir die resensie. Ek hoop ons gaan julle weer sien in die toekoms.
Herman F - Okt 2019
Algehele gradering
Beslis die moeite werd vir kort en lang vakansies.
Bermuda 102 se terugvoer
Dankie vir jul kuier Herman!! Ek is bly on te hoor dat julle dit geniet het.
Nanette O - Jul 2019
Algehele gradering
Lekker diens. Was goed, maar 1 stortbadkamer is nie geskik vir 3 slaapkamers nie.
Anlie D - Jun 2019
Algehele gradering
Gemaklik!
Bermuda 102 se terugvoer
Dankie vir jul kuier en aangename terugvoer, Anlie! Dit was lekker om julle hier te ontvang. Ek hoop ons kan jou gou weer terug verwelkom.
Estelle S - Mrt 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Pierre B - Feb 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly, goed geleë reg langs swembad.
Bermuda 102 se terugvoer
Beste Pierre,
Dankie vir jul kuiertjie en die tyd wat jy geneem het om die resensie vir ons te skryf. Ek is bly julle het lekker gebly en hoop om julle gou weer by ons te kan ontvang.
Groete,
Bermuda 102
Yolandi E - Des 2018
Algehele gradering
Te kort.
Lees meerBermuda 102 se terugvoer
Beste Yolandi,
Dankie vir die tyd wat jy geneem het om hierdie terugvoer te gee. Jammer dat ons jou teleurgestel het.
Ek is nie seker waarom jy voel die lugreëling nie gewerk het nie aangesien dit iets is wat ek self nagaan met elke bespreking en ons het nog geen klagtes daaroor gehad nie. Dit was moontlik op 'n verkeerde stelling gewees maar ek sou graag uitgekom het om jou te help om die probleem reg te stel as dit aangemeld was. Dieselfde gaan ook vir die blinding.
Hierdie is 'n grondvloer-eenheid wat volle DStv bied en daagliks gediens word. Dit kom ook met die "personal touch" van 'n gasvrou wat tot jul beskikking is sou julle enige probleme ervaar en wat via SMS opvolg of alles in orde is. Dus dink ek dit is noodsaaklik om te weet presies wat die ander eenheid gebied het waarmee jy Bermuda102 vergelyk.
Ek wens so dat jul melding gemaak het van hierdie punte want ek sou julle graag wou akkommodeer sodat jul verblyf spesiaal kon wees by ons. Ek hoop dat jul volgende ervaring beter sal wees.
Vriendelike groete,
Elsbeth
Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Helga T - Jul 2018
Algehele gradering
Baie aangename woonstel. Goeie ligging naby die see.
Greg A - Jun 2018
Algehele gradering
Spogverblyf in 'n veilige plek met aangename weer.
Lené V - Jun 2018
Algehele gradering
Pragtige plek by die hoofstrand.
Shane V - Jun 2018
Algehele gradering
Stunning place ─ a definite must visit!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtige plek - beslis 'n moet besoek!
Een van die beter plekke waarheen ek was. Perfek vir 'n gesins-wegbreek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Maritha Y - Mei 2018
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Compensation-kusweg 102A, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom