Bermuda 102
Opsomming van Resensie
Anna M - Des 2020
Gemiddeld
Luuks en gemaklik.
Marinta V - Nov 2020
Gemiddeld
Was lekker.
Fallon V - Nov 2019
Gemiddeld
Accommodation was 5 star.
Soleil K - Okt 2019
Gemiddeld
Te kort.
Bermuda 102's terugvoer
Hi Soleil
Dankie vir julle kuier en die tyd vir die resensie. Ek hoop ons gaan julle weer sien in die toekoms.
Herman F - Okt 2019
Gemiddeld
Beslis die moeite werd vir kort en lang vakansies.
Bermuda 102's terugvoer
Dankie vir jul kuier Herman!! Ek is bly on te hoor dat julle dit geniet het.
Nanette O - Jul 2019
Gemiddeld
Lekker diens. Was goed, maar 1 stortbadkamer is nie geskik vir 3 slaapkamers nie.
Anlie D - Jun 2019
Gemiddeld
Gemaklik!
Bermuda 102's terugvoer
Dankie vir jul kuier en aangename terugvoer, Anlie! Dit was lekker om julle hier te ontvang. Ek hoop ons kan jou gou weer terug verwelkom.
Estelle S - Mrt 2019
Gemiddeld
Fantasties.
Pierre B - Feb 2019
Gemiddeld
Baie lekker gebly, goed geleë reg langs swembad.
Bermuda 102's terugvoer
Beste Pierre,
Dankie vir jul kuiertjie en die tyd wat jy geneem het om die resensie vir ons te skryf. Ek is bly julle het lekker gebly en hoop om julle gou weer by ons te kan ontvang.
Groete,
Bermuda 102
Yolandi E - Des 2018
Gemiddeld
Te kort.
Lees meerBermuda 102's terugvoer
Beste Yolandi,
Dankie vir die tyd wat jy geneem het om hierdie terugvoer te gee. Jammer dat ons jou teleurgestel het.
Ek is nie seker waarom jy voel die lugreëling nie gewerk het nie aangesien dit iets is wat ek self nagaan met elke bespreking en ons het nog geen klagtes daaroor gehad nie. Dit was moontlik op 'n verkeerde stelling gewees maar ek sou graag uitgekom het om jou te help om die probleem reg te stel as dit aangemeld was. Dieselfde gaan ook vir die blinding.
Hierdie is 'n grondvloer-eenheid wat volle DStv bied en daagliks gediens word. Dit kom ook met die "personal touch" van 'n gasvrou wat tot jul beskikking is sou julle enige probleme ervaar en wat via SMS opvolg of alles in orde is. Dus dink ek dit is noodsaaklik om te weet presies wat die ander eenheid gebied het waarmee jy Bermuda102 vergelyk.
Ek wens so dat jul melding gemaak het van hierdie punte want ek sou julle graag wou akkommodeer sodat jul verblyf spesiaal kon wees by ons. Ek hoop dat jul volgende ervaring beter sal wees.
Vriendelike groete,
Elsbeth
Helga T - Jul 2018
Gemiddeld
Baie aangename woonstel. Goeie ligging naby die see.
Greg A - Jul 2018
Gemiddeld
Spogverblyf in 'n veilige plek met aangename weer.
Lené V - Jun 2018
Gemiddeld
Pragtige plek by die hoofstrand.
Shane V - Jun 2018
Gemiddeld
Pragtige plek - beslis 'n moet besoek!
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Stunning place ─ a definite must visit!
One of the better places I have been. Perfect for a family getaway!
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
- Mei 2018
Gemiddeld
Ongelooflik perfek en asemrowend mooi.
Maritha Y - Mei 2018
Gemiddeld
Goeie waarde vir geld.
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Compensation-kusweg 102A, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom