By Die See
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 128, Gordonsbaai, 7150, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 200 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
By die See bied gehalteverblyf in Gordonsbaai en is ideaal vir 'n klein gesin of 'n groep vriende. Die woonstel is naby verskeie winkels, restaurante en het direkte toegang tot 'n klein strandjie reg voor die eiendom.
Hierdie aparte eenheid is op dieselfde perseel as die eienaar se huis geleë, maar dit is heeltemal privaat. Op die grondverdieping is daar 'n oopplan-leefarea met gemaklike rusbanke. Daar is 'n volledig toegeruste kombuis met alles wat jy benodig vir selfsorg en 'n eetkamertafel met stoele.
Op die eerste verdieping is daar 2 slaapkamers, 'n aparte toilet en 1 badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n skuifdeur wat na 'n balkon met pragtige uitsigte oor die Helderberg-area en Valsbaai lei. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en ook dieselfde wye uitsig oor berge en oseaan. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die eenheid word nie tydens gaste se bespreking skoongemaak nie.
Slaapplek
’n Bespreking by By Die See sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Rika Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 66
Jare op LekkeSlaap 7
Ligging
- Kusweg 128, Gordonsbaai, 7150, Wes-Kaap
- Gaste dink By Die See het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Gordonsbaai Mountainside Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 128, Gordonsbaai, 7150, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom