Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Geldig vir verblyf vanaf 11 Jun 2024 tot 9 Jul 2024.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wightman-straat 18, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
-
Vanaf
R3 254R2 441 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Casa De Palmera is 'n selfsorg-vakansiehuis in die gewilde dorp, Langebaan. Die huis is ideaal geleë naby die strandmeer en 'n entjie se ry vanaf verskeie besienswaardighede in die dorp.
Verblyf by Casa De Palmera word in 'n dubbelverdiepinghoofhuis vir 8 gaste gebied. Die hoofhuis het 3 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed vir kinders. Die en suite-badkamers het 'n stort of 'n bad.
Die boonste verdieping van die huis het 'n balkon met 'n etenstafel en 'n uitsig oor die omgewing. Die kombuis en leefarea is op die grondverdieping. Die kombuis is met die nodige toebehore om maaltye voor te berei toegerus. Die oopplan-leefarea langsaan het 'n keramiekkaggel en dit lei na 'n erf met 'n swembad. Daar is ook 'n buitebraai-area en 'n dubbelmotorhuis vir 2 voertuie.
Casa De Palmera is 4 km vanaf Langebaan Country Estate en 7 km vanaf Laguna Mall en Club Mykonos.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Albert Geverifieer
Eiendomme 68
Resensies 330
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Wightman-straat 18, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Casa De Palmera het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wightman-straat 18, Langebaan, 7357, Wes-Kaap