Langebaan Akkommodasie by Casa De Palmera | LekkeSlaap
+23

Casa De Palmera

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wightman-straat 18, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 320 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Casa De Palmera is 'n selfsorg-vakansiehuis in die gewilde dorp, Langebaan. Die huis is ideaal geleë naby die strandmeer en 'n entjie se ry vanaf verskeie besienswaardighede in die dorp.

Verblyf by Casa De Palmera beskik oor 'n dubbelverdiepinghoofhuis en 'n kothuis met slaapplek vir 12 gaste. Die hoofhuis het 3 en suite-slaapkamers en die kothuis het 2 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed vir kinders. Die en suite-badkamers het 'n stort of 'n bad.

Die boonste verdieping van die huis het 'n balkon met 'n etenstafel en 'n uitsig oor die omgewing. Die kombuis en leefarea is op die grondverdieping. Die kombuis is met die nodige toebehore om maaltye voor te berei toegerus. Die oopplan-leefarea langsaan het 'n keramiekkaggel en 'n ingeboude braai en dit lei na 'n erf met 'n swembad. Daar is ook 'n buitebraai-area en 'n dubbelmotorhuis vir 2 voertuie.

Casa De Palmera is 4 km vanaf Langebaan Country Estate en 7 km vanaf Laguna Mall en Club Mykonos.

Slaapplek

’n Bespreking by Casa De Palmera sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed Kinderstapelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 4 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderstapelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Ligging

  • Wightman-straat 18, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R5 320
per nag (plek vir 8)
Vanaf R5 320
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wightman-straat 18, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5ff9300d5930ab6acbfafe9b76d8894c9be70883fd23338c20bfa4a43a13443244ad95e8b313d9834dbf708950a8aefd1cec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R5 320  per nag (plek vir 8) 18 Wightman Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-19:00 10:00 -33.09658 18.03379
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za