Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Charmaine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 206
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Lizl Z - Mei 2024
Algehele gradering
Oulike plek, gasvrye ontvangs, goed georganiseerd.
Antoinette K - Apr 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Joyce E - Mrt 2024
Algehele gradering
Al die kamers het op die agtererf uitgekyk. Was lawaaierig soos gaste kom en gaan.
Colesview Guest House se terugvoer
Vier van die kamers wys na die swembad en braai area se kant en die res van die kamers wys na die tuin. Jammer dat daar so baie gaste was oor die Paasnaweek! Ek is bly julle het goed geslaap.
Evan A - Mrt 2024
Algehele gradering
The stay was pleasant.
Ria V - Mrt 2024
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs.
Colesview Guest House se terugvoer
Baie, baie dankie vir die uitstekende resensie! Ek is bly dat jy die aand saam met ons geniet het!
Denise B - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlike oorbly.
Anita F - Jan 2024
Algehele gradering
Verblyf was perfek vir een aand se oorslaap.
Glenda W - Jan 2024
Algehele gradering
Perfect stop over accommodation. The pool is a river for the kids after a long.
Christoffel Petrus D - Jan 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Amanda P - Jan 2024
Algehele gradering
Vriendelik ontvang. Waarde vir geld. Fantastiese ervaring. Dankie, Charmain.
Elizabeth V - Des 2023
Algehele gradering
Baie gemaklik.
Courtney P - Des 2023
Algehele gradering
Lovely little haven.
Lees meerNico B - Des 2023
Algehele gradering
Die moeite werd as 'n vinnige oornag tussen Gauteng en die Kaap.
Johan D - Des 2023
Algehele gradering
Vriendelik, behulpsaam, veilig, 5-ster-diens.
Glenda W - Des 2023
Algehele gradering
Great.
Michelle C - Des 2023
Algehele gradering
Lekker braai plek met swembad. Skoon en netjies.
Ronel R - Des 2023
Algehele gradering
Awesome halfway stop.
Avesh B - Des 2023
Algehele gradering
Very good accommodation that's value for money.
Janette D - Nov 2023
Algehele gradering
Excellent overnight accommodation.
Henk H - Nov 2023
Algehele gradering
Very nice.
Jose D - Nov 2023
Algehele gradering
Absolutely outstanding.
Louise P - Okt 2023
Algehele gradering
One of the best.
Derick S - Okt 2023
Algehele gradering
Neksie en presies soos fotos.
Schalk S - Sep 2023
Algehele gradering
Gerieflike verblyf.
Johan V - Sep 2023
Algehele gradering
Uitstekende oornag plek.
Lynette V - Sep 2023
Algehele gradering
Sal beslis weer van hul geriewe gebruik maak.
Sandra B - Aug 2023
Algehele gradering
So hartlik verwelkom, sommer dadelik tuis gevoel — dankie daarvoor.
Rina K - Jul 2023
Algehele gradering
Vriendelike diens, netjies, genoeg eetgoed en ons het lekker gebly.
Rozanne N - Jul 2023
Algehele gradering
Uitstekend!
Peter R - Jun 2023
Algehele gradering
Very nice.
Dianke W - Jun 2023
Algehele gradering
Skoon en netjies met vriendelike personeel.
Dianke W - Jun 2023
Algehele gradering
Netjies, skoon en vriendelike diens.
Mientjie V - Mei 2023
Algehele gradering
Baie netjies, veilig, met vriendelike, professionele ontvangs.
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Diana P - Apr 2023
Algehele gradering
Very nice and comfortable. Everything we needed and an excellent friendly welcome from the lady on duty.
Pieter B - Apr 2023
Algehele gradering
Oornagstop.
Robin E - Apr 2023
Algehele gradering
Great location. Good value.
Colesview Guest House se terugvoer
Hi Robin. Thank you for the complimentary review. Glad that you had a comfortable stay with us! Best Wishes. Charmaine
Paul A - Mrt 2023
Algehele gradering
Perfect for our one night stopover.
Colesview Guest House se terugvoer
Hi Paul. Thank you for your kind review. Glad you had a good night's rest. We have been receiving increasingly poor service from our ADSL service provider but have recently upgraded our Wi-Fi to fibre - such a relief to finally have fibre in Colesberg! Hopefully, you will have improved connectivity if you stay with us again one day! Kind Regards. Charmaine
Merina K - Feb 2023
Algehele gradering
Baie netjies, vriendelike ontvangs, het lekker geslaap.
Christel V - Jan 2023
Algehele gradering
Fantasties!
Gawie N - Jan 2023
Algehele gradering
Puik Oasis tussen Johannesburg en Kaapstad.
Mike T - Jan 2023
Algehele gradering
Overnight from Cape Town.
Bert D - Jan 2023
Algehele gradering
Was lekker en gerieflik.
Arouna D - Jan 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Gavin V - Jan 2023
Algehele gradering
Very clean and comforable.
Karin B - Jan 2023
Algehele gradering
Heerlike gekuier!
Divan B - Jan 2023
Algehele gradering
Baie lekker oornagbestemming.
Jaco M - Jan 2023
Algehele gradering
Skoon, gerieflik en geen probleme nie.
Ernette V - Des 2022
Algehele gradering
Baie netjies en vriendelike diens.
Elsabe V - Des 2022
Algehele gradering
Was regtig aangenaam.
Cornelia J - Des 2022
Algehele gradering
Absoluut lekker en vol verrassings.
Kathleen S - Des 2022
Algehele gradering
Ten out of ten.
Eugene' G - Des 2022
Algehele gradering
Always a pleasure staying at Colesview Guest House.
Anita C - Des 2022
Algehele gradering
Goeie oornagverblyf tussen op pad na Kaapstad.
Livina H - Des 2022
Algehele gradering
Alles wat ons wou hê na 'n lang dag op die pad. Colesview Guest house aan elke reisiger.
Jenny C - Des 2022
Algehele gradering
Very welcoming, everything was clean and tidy.
Colesview Guest House se terugvoer
Thank you for your kind review. Glad you were comfortable with us.
Justin F - Des 2022
Algehele gradering
Comfortable stay.
Lees meerColesview Guest House se terugvoer
Hi Justin, glad you were comfortable. Sorry about the Wi-Fi, but we rely on Telkom ADSL and unfortunately the service isn't very good in Colesberg. Some days are okay, but on other days it is very unreliable. Of course, during the load shedding, our Wi-Fi extenders don't function, so there is only service to the front rooms. Fibre installation here in Colesberg is in its infancy. The first company started installing overhead lines about a month ago-but we will definitely opt for a more 21st-century service when it becomes available.
Elzani B - Des 2022
Algehele gradering
Beveel definitief aan.
Anele D - Des 2022
Algehele gradering
Lekker Pitstop in Colesberg.
Paul J - Des 2022
Algehele gradering
Skitterend.
Pieter B - Nov 2022
Algehele gradering
Netjies, skoon, vriendelike ontvangs. Toesluit garage beslis 'n plus.
Lindi N - Nov 2022
Algehele gradering
Veilig, privaat en baie netjies.
Rian E - Okt 2022
Algehele gradering
Gerieflik, stil en naby alle fasiliteite.
Anna-maré P - Okt 2022
Algehele gradering
Good place for an overnight stay.
Colesview Guest House se terugvoer
Hi Ann.Thank you so much for the kind and complimentary review! Will be lovely to see you again some time!
Regards
Charmaine
Gerhardus K - Okt 2022
Algehele gradering
Baie skoon en gerieflik.
Marijke V - Okt 2022
Algehele gradering
Ons nr. 1 bly plek tussen Kaapstad en Johannesburg.
Nannette V - Okt 2022
Algehele gradering
Neat, quiet and a good night's rest.
Rian E - Sep 2022
Algehele gradering
Gerieflike oornag stop.
Tertia H - Sep 2022
Algehele gradering
Highly recommendable.
Colesview Guest House se terugvoer
Thank you for the lovely review and the amazing review score.Glad you had a comfortable stay with us.Yes,our garden is our pride and joy!
Regards
Charmaine and Marlitza
Alfred S - Sep 2022
Algehele gradering
Good stay.
Colesview Guest House se terugvoer
Dear Alfred.Happy to hear that you had a comfortable night's rest with us!
Regards
Charmaine
Veronique K - Aug 2022
Algehele gradering
We enjoyed our stay.
Colesview Guest House se terugvoer
Thank you very much for your kind and complimentary review. Glad you enjoyed your stay with us.
Christine K - Jul 2022
Algehele gradering
Baie dankie vir 'n heerlike, puik en netjiese oornagkamer en al die ekstras.
Rozanne N - Jun 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Esmé T - Jun 2022
Algehele gradering
Dit was 'n fantastiese oornag plek op pad Gauteng toe. Dit was bitter koud, maar die elektriese komberse en sjerrie het gehelp om die koue af te weer. Vriendelike ontvangs en aandag aan detail het ons so welkom laat voel.
Raj D - Mei 2022
Algehele gradering
Safe, lock up garage, value for money.
Colesview Guest House se terugvoer
Hi Raj, thank you for the glowing review. We really appreciate your positive comments. We are glad you had a comfortable stay with us and hope to see you again.
Louis & Florence V - Mei 2022
Algehele gradering
Nice place to stay over after a long road trip.
Colesview Guest House se terugvoer
Thank you for the kind and complimentary review. It is always a pleasure to have you stay with us.
Melanie S - Mei 2022
Algehele gradering
Safe, relaxing, overnight stay.
Gerrie D - Apr 2022
Algehele gradering
Veilige, rustige verblyf goed geskik vir oornagverblyf van reisegers.
Ian W - Apr 2022
Algehele gradering
Very friendly and helpful.
Gawie N - Apr 2022
Algehele gradering
Soos altyd, 'n baie goeie oornag plek in die Karoo so halfpad tussen Kaapstad en Johannesburg.
Cathari-ann H - Apr 2022
Algehele gradering
Beslis 'n goeie keuse vir 'n volgende keer.
Gawie N - Mrt 2022
Algehele gradering
Ideale oorstaanplek vir die nag voordat jy die Karoovlakte aanvat.
Pierre S - Mrt 2022
Algehele gradering
Gerieflik en lekker gebly.
Venita A - Mrt 2022
Algehele gradering
Comfortable overnight accommodation.
Alta C - Mrt 2022
Algehele gradering
Oornag op pad Kaap toe.
Russell M - Mrt 2022
Algehele gradering
Comfortable, neat and tidy with some lovely touches.
Mike H - Mrt 2022
Algehele gradering
Thought of all the little things to make a stay enjoyable.
Louis & Florence V - Mrt 2022
Algehele gradering
Comfortable rooms with all you need.
Daan B - Feb 2022
Algehele gradering
Ontvangs baie vriendelik en hulpvaardig.
Rene S - Jan 2022
Algehele gradering
Alles wat jy wil hê en meer.
Ruan V - Jan 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld. Lyk beter in persoon as op foto's.
David D - Jan 2022
Algehele gradering
Dit was lekker om in 'n vars skoon kamer in te stap en was vriendelik ontvang.
Nina B - Jan 2022
Algehele gradering
Dit was so mooi skoon en met 'n goeie ontbyt.
Peens J - Jan 2022
Algehele gradering
Baie geniet.
Eddie E - Jan 2022
Algehele gradering
Lekker ervaring,.
Stacy F - Jan 2022
Algehele gradering
Clean and adequate.
Joe C - Des 2021
Algehele gradering
Uitstekende diens.
Ronnie D - Des 2021
Algehele gradering
Gerieflik vir 'n oornag.
Jaen- Lee B - Des 2021
Algehele gradering
Perfect stopover for long distance travelers.
Carina M - Des 2021
Algehele gradering
Heerlike gastehuis, ten volle toegerus.
Jan B - Des 2021
Algehele gradering
Gasvry en vriendelik. Die kamer was 'n lafenis na 'n lang dag op die pad.
Rhona P - Nov 2021
Algehele gradering
Veilige en gerieflike akkommodasie. Alles wat nodig was, was in die eenheid.
Cecilia Gesina R - Nov 2021
Algehele gradering
Netjiese gastehuis.
Elsje J - Nov 2021
Algehele gradering
Vriendelike Colesview.
Dave G - Okt 2021
Algehele gradering
Good value, good place to stay.
Johan V - Okt 2021
Algehele gradering
Goed vir oorslaap op reis.
Basil H - Sep 2021
Algehele gradering
Excellent value for money.
Michelle D - Aug 2021
Algehele gradering
Clean, warm and comfortable.
Louw V - Jul 2021
Algehele gradering
Puik!
Doug C - Jul 2021
Algehele gradering
Perfect overnight spot in Colesberg.
Hanri B - Jul 2021
Algehele gradering
Moeite werd!
Alfred S - Jun 2021
Algehele gradering
Very good. Everything I needed was available.
Alungile G - Mei 2021
Algehele gradering
Much safer than expected.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Veiliger as verwag.
Sien sterre.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Gerda V - Mei 2021
Algehele gradering
Skoon en rustig.
Martie C - Mei 2021
Algehele gradering
Lovely cozy stay, thank you.
Marsha-lee F - Apr 2021
Algehele gradering
It was perfect, fit for purpose and it suited our needs perfectly.
Adéle B - Apr 2021
Algehele gradering
Mooi rustige omgewing. Uitgerus.
Willem S - Apr 2021
Algehele gradering
Dit was 'n cosy en gerieflike oornagplekkie op ons pad van Gauteng na die Tuinroete!
Etienne C - Mrt 2021
Algehele gradering
Vierde keer wat ons hier bly. Baie skoon en netjies.
Jaco C - Jan 2021
Algehele gradering
Mooi skoon en netjiese kamer.
Talita L - Des 2020
Algehele gradering
Very comfortable
Anne T - Des 2020
Algehele gradering
Perfect for our overnight stop between Durban and Cape Town.
Thea T - Des 2020
Algehele gradering
Baie gerieflik en netjies. Sal definitif weer daar oorslaap.
Adri D - Des 2020
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Steven V - Nov 2020
Algehele gradering
Mooi.
Amanda R - Nov 2020
Algehele gradering
Sien die sterre!
Lynn M - Nov 2020
Algehele gradering
Comfortable, convenient overnight stay en route to the Cape.
Thinus R - Okt 2020
Algehele gradering
An acceptable place to stay with lockable garage.
Colesview Guest House se terugvoer
Dear Mr.Roos,
Thank you for your comments.
We are an overnight establishment and do not take guests for stays for more than one night,therefore it has never been deemed necessary to have wardrobes with a door.The rack in the room with hanging rail,hangers and shelves has been inspected by the Grading Council of SA for more than 10 years and it fulfills all their requirements for a graded establishment.
The electricity connection (multiplug) you referred to, was installed by a certified electrician and the power drawn by a kettle,fridge and TV was evaluated and found to be within acceptable safety limits.
Kind Regards
Charmaine
Alexander C - Okt 2020
Algehele gradering
Aangename verblyf plus uitstekende dokumentasie oor waar om te eet en wat om te sien.
Doret F - Okt 2020
Algehele gradering
Baie skoon netjiese huisie, het baie lekker gebly. Eienaar baie gasvry laat jou sommer tuis voel.
Elzette P - Sep 2020
Algehele gradering
Beste plek waar ons nog in gebly het. Baie hoë standaard.
Guy M - Jan 2020
Algehele gradering
Very pleasant.
Carol G - Jan 2020
Algehele gradering
Friendly, clean, lovely place to stop over.
Anonieme gas - Jan 2020
Algehele gradering
Mollie W - Jan 2020
Algehele gradering
Pateties!
Colesview Guest House se terugvoer
Ons is rerig jammer oor die dubbel bespreking. Dit is die eerste keer wat so iets met ons gebeur het. Dit was 'n baie besige tyd van die jaar en ongelukkig dat 'n fout gebeur het. Ons het onmiddelik 'n ander verblyfplek vir jou gereel, in 'n gastehuis met 'n baie goeie reputasie, dit was eintlik 'n groot familiekamer, maar ons het die ekstra geld betaal. Ek hoop dat julle 'n goeie nag se rus gehad het.
Carmie T - Des 2019
Algehele gradering
Aangenaam en skoon.
Dalene B - Sep 2019
Algehele gradering
Basiese waarde vir geld.
Lester C - Jul 2019
Algehele gradering
Safe and warmly accepted by owner and assistant.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Veilig en hartlik verwelkom deur eienaar en assistent.
Skoon, gesellige en lieflike huislike akkommodasie. Ontbyt is voortreflik. Aangename verblyf na 8 uur se ry vanaf Kaapstad.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
George B - Jul 2019
Algehele gradering
Die mense gaan uit hulle pad om jou te akkomodeer.
Theunis J - Jun 2019
Algehele gradering
Alles wat mens nodig het.
Johan M - Jun 2019
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
Arthur C - Mei 2019
Algehele gradering
Excellent.
Elzette P - Mei 2019
Algehele gradering
Dit was heerlik soos altyd. Baie dankie.
Petrus M - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie aangename verblyfervaring.
Sanet B - Feb 2019
Algehele gradering
Sal definitief Colesview Guest House aanbeveel!
Leslie P - Feb 2019
Algehele gradering
Definitely recommended.
Jaques P - Jan 2019
Algehele gradering
Baie lekker en sal definitief weer daar bly.
Danie V - Jan 2019
Algehele gradering
Verfrissend!
Yvonne B - Jan 2019
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Daan C - Des 2018
Algehele gradering
Aangenaam en rustig.
Annamarie D - Des 2018
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
Mecia H - Des 2018
Algehele gradering
Goed.
Oscar H - Jul 2018
Algehele gradering
Dit was 'n great plek om te oornag.
Eddie E - Mei 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam en gemaklik.
Alma D - Mei 2018
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld.
Eddie E - Apr 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Leigh S - Feb 2018
Algehele gradering
It was like coming home.
Leigh S - Feb 2018
Algehele gradering
Good place to stop over at on the way to the Eastern Cape.
Peter Sa G - Feb 2018
Algehele gradering
Very nice people, room very stuffy (no fresh air, only air-con).
Skipper B - Jan 2018
Algehele gradering
Dit was fantasties, lekker gebly met vriendelike en behulpsame mense.
Elma D - Jan 2018
Algehele gradering
Goed.
Petrus B - Jan 2018
Algehele gradering
Goeie oornag op reis.
Petro V - Jan 2018
Algehele gradering
Nie aangenaam nie.
Wallie L - Jan 2018
Algehele gradering
Veilig, netjies en heerlik koel na 'n lang en warm dag op pad - ons kom weer.
Thelma D - Jan 2018
Algehele gradering
Wonderful service.
Marieta S - Des 2017
Algehele gradering
Sal beslis aanbeveel en weer besoek.
Lees meerMichelle B - Des 2017
Algehele gradering
Very comfortable enjoyable stay, would not hesitate to return.
Rachelle B - Des 2017
Algehele gradering
Puik.
Roelf J - Des 2017
Algehele gradering
Dit was aangenaam en rustig.
Estie V - Nov 2017
Algehele gradering
Naby die snelweg en gemaklike oornag as mens tussen die Kaap en Johannesburg reis. Baie veilig.
Anita K - Nov 2017
Algehele gradering
We felt at home immediately.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ons het onmiddellik tuis gevoel.
Ek en my dogter het oorgeslaap op pad vanaf Kaapstad na Gauteng. Ons is vriendelik verwelkom en na ons silwerskoon kamers gewys. Al die afstandbeheers vir die lugversorging en TV is aan ons verduidelik. Daar was tee en koffie in die kamer en 'n klein bietjie sjerrie (oulik). Die woonbuurt is stil en ons het rustig geslaap. Na 'n heerlike ontbyt het ons vertrek en ons sal definitief binnekort terugkom.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Danie V - Okt 2017
Algehele gradering
'n Eerlike poging van twee senior persone om 'n aanvaarbare fasiliteit beskikbaar te maak.
Venessa O - Okt 2017
Algehele gradering
Baie skoon en ongelooflike detail wat mens laat tuis voel.
Louis & Florence V - Aug 2017
Algehele gradering
Uitstekende verblyf, diens en gasvryheid, in 'n rustige omgewing.
Kobus V - Jul 2017
Algehele gradering
Oulik!
Henda V - Jul 2017
Algehele gradering
'n Uitsonderlike oornagbestemming!
Lees meerLeon S - Mei 2017
Algehele gradering
Skoon, netjies, hulpvaardig.
Eduard K - Mei 2017
Algehele gradering
We enjoyed the warm, caring, personal attention.
Colesview Guest House se terugvoer
Dear Eduard,
Thank you for taking the time to write us such a complimentary review! It was an absolute pleasure to have you stay with us and we hope to see you both again in the future.
Kind Regards,
Alex, Rene and Charmaine.
Sarita B - Apr 2017
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly. Die kamers was baie mooi en skoon en die ontbyt was baie lekker!
Annamarie G - Jan 2017
Algehele gradering
Beslis die BESTE blyplek in Colesberg.
Lees meerColesview Guest House se terugvoer
Hi Annemarie and Shene.
Baie,baie dankie vir die fantastiese resensie. Ons waardeur dit ! Dit is altyd 'n plesier om julle te sien.
Alles van die beste vir 2017.
Groete
Charmaine, Alex and Rene.
Louis & Florence V - Jan 2017
Algehele gradering
Uitstekende verblyf, diens en gasvryheid in 'n rustige omgewing.
Colesview Guest House se terugvoer
Baie dankie, Louis, vir die mooi resensie ! Dit sal wonderlik wees om julle weer te verwelkom.
Groete.
Alex, Rene and Charmaine.
Karien V - Jan 2017
Algehele gradering
Skoon, netjies en basies alles wat nodig is.
Migael D - Jan 2017
Algehele gradering
Baie behulpsame mense. Alles was baie professioneel.
Colesview Guest House se terugvoer
Hi Migael.
Baie dankie vir die wonderlike terugvoering. Ek is so bly ons kon julle 'n aangename verblyf ervaring bied.Hoop om julle weer te sien.
Groete
Charmaine, Alex and Rene.
Arnold G - Des 2016
Algehele gradering
Dit was wonderlik! Het die swembad ook geniet na 9 ure op die pad! Aircons 'n ware pluspunt en ontbyd 'n móét vir die volgende dag en betyds ook.
Lees meerColesview Guest House se terugvoer
Hi Arnold, baie dankie vir die fantastiese terugvoering. Julle was wonderlike gaste en ons hoop om julle weer binnekort te sien. Beste wense vir 2017. Alex, Rene en Charmaine.
Coenie G - Des 2016
Algehele gradering
Skoon, netjies en baie gerieflik.
Anonieme gas - Aug 2016
Algehele gradering
Eddy H - Aug 2016
Algehele gradering
Fantasties.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Fantasties.
Dit was 'n baie aangename en vriendelike gastehuis. Ons het tuisgevoel. Sal beslis teruggaan en die plek aanbeveel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Colesview Guest House se terugvoer
Hi Eddy. Thank you for the wonderful review! We really enjoyed having you overnight with us and hope to see you again next time you are in Colesberg. Kind Regards Alex, Rene and Charmaine.
Leon F - Jul 2016
Algehele gradering
Uiters netjies, veilig en goed toegerus, baie toeganklik vanaf die N1.
Colesview Guest House se terugvoer
Hi Leon. Baie dankie vir jou positiewe kommentaar! Ons waardeur dit en dit inspireer ons om nog beter diens te lewer. Ons sien daarna uit on julle weer by ons te verwelkom .Groete Alex, Rene en Charmaine.
Willa V - Jun 2016
Algehele gradering
Onaangenaam as gevolg van rook in kamer en kussings wat stink.
Colesview Guest House se terugvoer
Hi Willa. Ons is baie ontsteld dat julle so 'n onaangename verblyf saam met ons gehad het, veral nadat ons jou bespreking twee keer (op kort kennisgewing) na ander datums toe geskuif het. Ons het 'n streng nie-rook polis in die gastehuis, maar sekere mense ignoreer dit. Ongelukkig, was ons nie bewus van die reuk toe ons deur die kamers die oggend van jou verblyf gegaan het nie. Ek wens jy het ons laat weet het van die reuk - ons sou julle met plesier na 'n ander kamer toe geskuif het. Ek is bly julle het ten minste dit ontbyt geniet ! Ons is baie jammer oor jou nare ondervinding met ons en hoop dat jou een dag vir ons 'n "tweede kans" gee om vir julle 'n meer gemaklike verblyf te verskaf.
Elizabeth M - Mei 2016
Algehele gradering
Convenient and comfortable stop-over.
Colesview Guest House se terugvoer
Dear Liza.Thank you for taking the trouble to post us such a lovely review.We are glad that you had a pleasant stay with us and we hope to see you again on your next trip!
Regards,
Charmaine, Alex and Rene.
Christa B - Mei 2016
Algehele gradering
Baie gerieflik ingerig.
Colesview Guest House se terugvoer
Hi Christa.
Baie dankie vir die positiewe resensie!
Dit was wonderlik om julle te ontmoet en ek is bly dat julle jou verblyf saam met ons geniet het.
Charmaine, Alex en Rene.
Beverley B - Apr 2016
Algehele gradering
A comforting stopover after a long travel.
Colesview Guest House se terugvoer
Thanks for taking the trouble to submit such a lovely review. It was great having you stay with us and we hope to see you again on your way past.
Regards Alex, Rene and Charmaine.
Daan C - Apr 2016
Algehele gradering
Aangenaam en vriendelik.
Colesview Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is bly dat julle het jou verblyf saam met ons geniet. Alex,Rene en Charmaine.
Anél J - Mrt 2016
Algehele gradering
We had a lovely stay in a comfortable and neat room with a delicious breakfast.
Colesview Guest House se terugvoer
Hi Anel.Thank you for your kind and complimentary review.We are pleased that you enjoyed your stay with us and it would be wonderful to see you again.
Regards
Charmiane, Alex and Rene.
Juliet J - Mrt 2016
Algehele gradering
Ontspanne en baie gemaklik.
Colesview Guest House se terugvoer
Baie dankie!
Juliet J - Mrt 2016
Algehele gradering
Skoon en in 'n rustige omgewing.
Colesview Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die oulike resensie .Dit was fantasties om julle weer te sien, en ons is bly julle het 'n gerieflike aand saam met ons gehad.
Rene, Alex en Charmaine.
Frik B - Jan 2016
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Annamarie G - Jan 2016
Algehele gradering
It was absolutely wonderful.
Annamarie G - Des 2015
Algehele gradering
Fantstic. We will definitely stay here again.
Elmarie D - Nov 2015
Algehele gradering
Baie aangenaam en verfrissend.
Theuns / Marguerite v - Nov 2015
Algehele gradering
Oornag vir werk.
Joanne K - Jul 2015
Algehele gradering
Gerieflike oornagverblyf, met vriendelikste gasvrou. Sal dit enige tyd aanbeveel.
George L - Jul 2015
Algehele gradering
Good value for money, excellent customer service.
Antoinette D - Jun 2015
Algehele gradering
Baie goeie diens, voel tuis en gemaklik.
Lynette G - Apr 2015
Algehele gradering
Ons plekke was perfek om net gou uit te rus en weer die volgende dag die langpad aan te durf, so warm en rustig.
Liezl B - Mrt 2015
Algehele gradering
Dankie vir die goeie diens en netjiese, skoon kamer!
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 23 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Torenbergstraat 37, Colesberg, 9795, Noord-Kaap