Colesberg Akkommodasie by Colesview Guest House | LekkeSlaap
+49

Colesview Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 73 resensies vir Colesview Guest House
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Guy M - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Guy M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant.

Exactly what we needed.

Carol G - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly, clean, lovely place to stop over.

Having the owner welcoming us as we arrived was a bonus. Staff were efficient and friendly. Clean and well equipped.

Mollie W - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Mollie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pateties!

Nadat ons bespreek en betaal het, is met ons aankoms vir ons vertel, hulle het dubbel besprekings gedoen en hulle het nie plek vir ons nie.

Colesview Guest House's terugvoer

Ons is rerig jammer oor die dubbel bespreking. Dit is die eerste keer wat so iets met ons gebeur het. Dit was 'n baie besige tyd van die jaar en ongelukkig dat 'n fout gebeur het. Ons het onmiddelik 'n ander verblyfplek vir jou gereel, in 'n gastehuis met 'n baie goeie reputasie, dit was eintlik 'n groot familiekamer, maar ons het die ekstra geld betaal. Ek hoop dat julle 'n goeie nag se rus gehad het.

Colesview Guest House
Carmie T - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carmie T
Gesin met tieners

Aangenaam en skoon.

Ons het lekker geslaap en ontbyt geëet.

Danie ; Dalene B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie ; Dalene B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Basiese waarde vir geld.

Dit is ons tweede keer en is tevrede met die kamers, netheid en basiese waarde vir geld. Die gastehuis word goed versorg en is gemaklik en skoon. Die kussings op die bed kan dalk vervang word met stewiger kussings. Ons het kamer alleen bespreek en het nie van die ontbytopsie gebruik gemaak nie.

Lester C - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lester C
Saam met vriende

Veilig en hartlik verwelkom deur eienaar en assistent.

Skoon, gesellige en lieflike huislike akkommodasie. Ontbyt is voortreflik. Aangename verblyf na 8 uur se ry vanaf Kaapstad.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Safe and warmly accepted by owner and assistant.

Clean, cosy and lovely homely accommodation. Breakfast to die for. Enjoyable stay after a 8 hour drive from Cape Town.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Theunis J - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theunis J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat mens nodig het.

Ons het net oornag, maar daar was geen fout nie.

George B - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die mense gaan uit hulle pad om jou te akkomodeer.

Ons het op ons reis terug ook weer by hulle bespreek en sou nie 7 uur die aand daar kon wees nie maar 9 uur, wat na kantoor ure is, hulle het vir ons kom oopsluit en seker gemaak dat ons ingeboek en veilig is.

Elzette P - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzette P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik soos altyd. Baie dankie.

Ons maak al jare van julle gebruik. Hou so aan. Baie dankie.

Johan M - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf.

Baie sentraal en baie bekostigbaar. Net wat jy benodig na 'n lang reis. Rustige omgewing.

Arthur C - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arthur C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

The room was very clean and comfortable. The area, though it looked unappealing, was very safe. The breakfast in the morning was well worth the R40 as it was excellent. Will recommend and stay there as a stop over again.

Petrus M - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petrus M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename verblyfervaring.

Ons verblyf was aangenaam. Veral die lugreëling heerlik in die hitte van die dag. Netjies en smaakvol toegerus met veilige toesluitgarage.

Leslie P - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leslie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Definitely recommended.

Very neat and friendly. Everything you need for a stopover.

Sanet B - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet B

Sal definitief Colesview Guest House aanbeveel!

Vriendelike ontvangs, gerieflike kamer en smaaklike ontbyt! Ek sal definitief Colesview Guest House aanbeveel vir enige iemand!

Jaques P - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaques P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en sal definitief weer daar bly.

Baie lekker. Vriendelik en baie skoon en netjies. Regte waarde vir geld.

Danie V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verfrissend!

Baie netjies, kamers is pragtig met alle geriewe wat mens nodig. Vriendelike eienaars. Rene laat mens op jou gemak en tuis voel. Sal enige tyd aanbeveel en weer daar oornag.

Yvonne B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne B
Saam met vriende

Netjies en skoon.

Julle ontvangs dame glad nie vriendelik nie! Vriendelike ontvangs is altyd aangenaam.

Daan C - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en rustig.

Rolstoelvriendelikheid kan verbeter - bv. sitplek in stort en toilet waar knieë teen muur skaaf is nie rolstoel vriendelik nie. Andersins geen klagtes nie.

Annamarie D - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en netjies.

Ons het heerlik gerus in die lugverkoelde kamer na 'n skroeiende dag op die pad. Sal in die toekoms weer daar oornag.

Mecia H - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Mecia H
Enkelreisiger

Goed.

Verblyf was voldoende. Goed genoeg.

Oscar H - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Oscar H
Gesin met klein kinders

Dit was 'n great plek om te oornag.

Sien sterre.

Eddie E - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam en gemaklik.

Ons het al 'n paar keer daar oornag op pad Kaap toe en was nog altyd baie tevrede met die kamers en die vriendelike diens.

Eddie E - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Ons was warm verwelkom en het baie tuis gevoel aangesien ons al voorheen daar gebly het. Die kamers is smaakvol ingerig en het tot 'n welkome sherry gehad om ons op te warm.

Alma D - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alma D
Gesin met klein kinders

Baie goeie waarde vir geld.

Tweede maal wat ons hier oorslaap. Gemaklike kamers wat superskoon en netjies is. Goeie kommunikasie van eienaars af reg vanaf die oomblik wat ons bespreek het. Lekker ontbyt. Beveel dit met graagte aan!

Leigh S - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leigh S
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was like coming home.

We stayed at Colesview on the way down to the Eastern Cape. We chose to stay there again on our return trip and it was like being welcomed home!

Leigh S - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leigh S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good place to stop over at on the way to the Eastern Cape.

Thank you for making us feel so welcome.

Peter Sa G - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Peter Sa G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice people, room very stuffy (no fresh air, only air-con).

Easy to find, close to motorway. Safe and secure. Room needs fresh air for folks who do not use air-con for health reasons.

Skipper B - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Skipper B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties, lekker gebly met vriendelike en behulpsame mense.

Fantasties gebly met goeie mense.

Elma D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Elma D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed.

Netjiese skoon plek, maar prys 'n bietjie duur as ek vergelyk met ander plek waar ons al gebly het, wat meer bied in kamer. Maar dis 'n baie mooi plek en skoon. Kar word toegesluit in jou eie parkering, hou daarvan.

Petrus B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petrus B
Gesin met klein kinders

Goeie oornag op reis.

Goeie oornagplekkie wanneer jy reis van die Wes-Kaap na Guateng.

Petro V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Petro V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie aangenaam nie.

Matras moet vervang word. Kamer was baie verlig deur buitelig wat in die kamer geskyn het.

Wallie L - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wallie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig, netjies en heerlik koel na 'n lang en warm dag op pad - ons kom weer.

Die verblyf is by die ingang na Colesberg geleë en dit is nie nodig om eers in die dorp in te ry nie. Die ontvangs was hartlik en vriendelik en die kamer netjies, skoon en heerlik koel. Daar was 'n ruim vrieskas beskikbaar vir ons koelhouers met bederfbare produkte. Dit is beslis 'n gastehuis wat sterk aanbeveel word.

Thelma D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thelma D
Gesin met klein kinders

Wonderful service.

Outstanding service, friendly people, we had lovely stay.

Marieta S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieta S

Sal beslis aanbeveel en weer besoek.

Kamers is silwerskoon, netjies en baie mooi. Lugreëling en TV werk baie goed. Sjerrie in jou kamer by aankoms! Omdat ontbyt alreeds stiptelik om 06:30 bedien word is dit vroeg genoeg om te geniet voor 'n lang reis. Ontbyt is heerlik met 'n wye verskeidenheid volgens jou eie smaak. Baie moeite is gedoen vir veilge parkering. Baie vriendelike en behulpsame eienaars. Was 'n plesier om daar te oornag. Sal beslis aanbeveel en weer besoek.

Michelle B - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable enjoyable stay, would not hesitate to return.

See stars.

R B - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
R B

Puik.

Uitstekende fasiliteite en waarde vir geld. Ons het heerlik geslaap en kon uitgerus verder ry.

Roelf J - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Roelf J
Gesin met klein kinders

Dit was aangenaam en rustig.

Ons is baie goed ontvang en die verblyf is baie goed. Dit is in 'n rustige omgewing en baie stil.

Estie V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Estie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Naby die snelweg en gemaklike oornag as mens tussen die Kaap en Johannesburg reis. Baie veilig.

Gemaklike, skoon akkommodasie - naby die snelweg geleë en baie veilig. Gemaklike bed en goeie dakwaaier en lugversorging.

Martin K - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin K
Gesin met tieners

Ons het onmiddellik tuis gevoel.

Ek en my dogter het oorgeslaap op pad vanaf Kaapstad na Gauteng. Ons is vriendelik verwelkom en na ons silwerskoon kamers gewys. Al die afstandbeheers vir die lugversorging en TV is aan ons verduidelik. Daar was tee en koffie in die kamer en 'n klein bietjie sjerrie (oulik). Die woonbuurt is stil en ons het rustig geslaap. Na 'n heerlike ontbyt het ons vertrek en ons sal definitief binnekort terugkom.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

We felt at home immediately.

My daughter and I slept over en route from Cape Town to Gauteng. We were warmly welcomed and shown to our room which was spotless. All the remotes for air-conditioner and TV were explained. In the room tea and coffee was available and a small container of sherry (nice touch). Neighbourhood is quiet and we slept peacefully. After a scrumptious breakfast we departed and will definitely return in the near future.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Danie V - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Eerlike poging van twee senior persone om 'n aanvaarbare fasiliteit beskikbaar te maak.

Dit was voorwaar 'n ondervinding om te sien hoe sorgsaam en vriendelik hierdie twee senior persone die gastehuis bestuur. Dit was aangenaam om daar tuis te wees en ons sal definitief weer daarvan gebruik maak.

Venessa O - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venessa O
Gesin met klein kinders

Baie skoon en ongelooflike detail wat mens laat tuis voel.

Daar is gelet op fyn detail om mens te laat voel of jy in jou eie huis is! Heerlik om na `n lang dag op die pad by so `n plek uit te rus.

Louis V - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf, diens en gasvryheid, in 'n rustige omgewing.

Ons was alreeds vantevore hier en dit sal voortaan ons gereelde plek wees vir oorslaap.

Henda V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Uitsonderlike oornagbestemming!

Colesview Guest House bied absoluut waarde vir geld: besonder netjiese en skoon akommodasie, met talle ektras en klein bederfies vir die 'fynproewer'. Geen klein besonderheid is uitgelaat nie. Die bedlinne is van puik gehalte en kraakskoon; werklik 'n plesier om in so 'n lekker, warm wintersbed (met 'n elektriese kombers) in te kruip! Die ontbyt was besonder smaaklik en net die ding vir die lang pad. 'n Woord van opregte dank vir die besonder professionele personeel en die vriendelike en flinke diens.

Kobus V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Kobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oulik!

Netjiese plek wat volledig toegerus is en groot ontbyt.

Leon S - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leon S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies, hulpvaardig.

Die gastehuis is sentraal geleë, baie veilig en die kamers is baie netjies en skoon, insluitende die badkamer. Dit was 'n plesier om daar te bly.

Eduard K - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eduard K
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoyed the warm, caring, personal attention.

Highly reccommended personal care.

Colesview Guest House's terugvoer

Dear Eduard,

Thank you for taking the time to write us such a complimentary review! It was an absolute pleasure to have you stay with us and we hope to see you both again in the future.

Kind Regards,
Alex, Rene and Charmaine.

Colesview Guest House
Sarita B - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarita B
Gesin met klein kinders

Ons het heerlik gebly. Die kamers was baie mooi en skoon en die ontbyt was baie lekker!

Die kamers is baie netjies gewees en ons familie het baie lekker daar gebly! Ons sal dit beslis aanbeveel!

Karien V - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karien V

Skoon, netjies en basies alles wat nodig is.

Skoon, netjiese basiese verblyf met alles wat nodig is vir die een nag wat ons oorgeslaap het.

Annamarie G - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie G

Beslis die BESTE blyplek in Colesberg.

As ek reg tel het ons nou al 8 keer in Colesview B&B gebly. Ons sal beslís weer en weer daar bespreek. Die kamers is puik, skoon netjies en gerieflik. Die linne is skoon en netjies so ook die badkamer. Ons as gevolg van omstandighede ons bespreking verander na 'n ander datum. Wel dit was geen probleem vir Colesview Gastehuis om ons datum van aankoms te verander nie. Ek weet van geen ander Gastehuis wat so tegemoetkomend is nie. Daarom definitief Colesview Gaste Huis.

Colesview Guest House's terugvoer

Hi Annemarie and Shene.
Baie,baie dankie vir die fantastiese resensie. Ons waardeur dit ! Dit is altyd 'n plesier om julle te sien.
Alles van die beste vir 2017.
Groete
Charmaine, Alex and Rene.

Colesview Guest House
Louis V - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf, diens en gasvryheid in 'n rustige omgewing.

Dit is 'n familiebesigheid wat uitstekende verblyf, diens en gasvryheid in 'n rustige omgewing bied. Eienaars verwelkom jou persoonlik en jy voel dadelik tuis. Sal definitief in toekoms weer daar oorslaap.

Colesview Guest House's terugvoer

Baie dankie, Louis, vir die mooi resensie ! Dit sal wonderlik wees om julle weer te verwelkom.
Groete.
Alex, Rene and Charmaine.

Colesview Guest House
Migael D - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Migael D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie behulpsame mense. Alles was baie professioneel.

Perfekte plek om by oor te slaap as jy reis van Johannesburg tot die Kaap.

Colesview Guest House's terugvoer

Hi Migael.
Baie dankie vir die wonderlike terugvoering. Ek is so bly ons kon julle 'n aangename verblyf ervaring bied.Hoop om julle weer te sien.
Groete
Charmaine, Alex and Rene.

Colesview Guest House
Santa G - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santa G
Gesin met klein kinders

Dit was wonderlik! Het die swembad ook geniet na 9 ure op die pad! Aircons 'n ware pluspunt en ontbyd 'n móét vir die volgende dag en betyds ook.

Wat 'n lekker plekkie dié! Dit was wonderlik om twee keer hier te kon oorslaap! Dit is rustig hier en reg langs die N1 maar sonder die geraas van die verkeer. Sonsondergang kyk jy uit oor die berg en dit is prentjiemooi. Die eenheid waarin ons gebly het was perfek met 'n dubbelbed en twee enkelbeddens wat dit lekke vir 'n gesin van 4 gemaak het. Sal weer hiervan gebruik maak wanneer ons weer afry Kaapstad toe of in die toekoms vir oornag-slaap. 'n Moet as jy van JHB na Kaapstad ry!

Colesview Guest House's terugvoer

Hi Arnold, baie dankie vir die fantastiese terugvoering. Julle was wonderlike gaste en ons hoop om julle weer binnekort te sien. Beste wense vir 2017. Alex, Rene en Charmaine.

Colesview Guest House
Coenie G - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Coenie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en baie gerieflik.

Die gastehuis is perfek geleë en die beddegoed en kamer is van puik gehalte. Daar is egter nie veel te doen in Colesberg nie.

Eddy H - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddy H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Dit was 'n baie aangename en vriendelike gastehuis. Ons het tuisgevoel. Sal beslis teruggaan en die plek aanbeveel.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Fantasties.

It was a very pleasant and friendly guest house. They made us feel at home. I would definitely go back and recommend it.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Colesview Guest House's terugvoer

Hi Eddy. Thank you for the wonderful review! We really enjoyed having you overnight with us and hope to see you again next time you are in Colesberg. Kind Regards Alex, Rene and Charmaine.

Colesview Guest House
Leon F - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters netjies, veilig en goed toegerus, baie toeganklik vanaf die N1.

Die ruim eenheid is uiters netjies en goed toegerus en ons kar en sleepwa het onder 'n toesluit-afdak gestaan. Heerlike ontbyt was by die prys ingesluit.

Colesview Guest House's terugvoer

Hi Leon. Baie dankie vir jou positiewe kommentaar! Ons waardeur dit en dit inspireer ons om nog beter diens te lewer. Ons sien daarna uit on julle weer by ons te verwelkom .Groete Alex, Rene en Charmaine.

Colesview Guest House
Willa V - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Willa V
Gesin met klein kinders

Onaangenaam as gevolg van rook in kamer en kussings wat stink.

Die kamer het gestink van rook en die reuk was baie oorweldigend wat ons nagrus baie ongemaklik gemaak het en die kussings het ook nare reuke gehad. Ongelukkig kan ek nie sê dit was aangenaam nie! Ontbyt was goed. Sal nie weer hier wil oorbly nie.

Colesview Guest House's terugvoer

Hi Willa. Ons is baie ontsteld dat julle so 'n onaangename verblyf saam met ons gehad het, veral nadat ons jou bespreking twee keer (op kort kennisgewing) na ander datums toe geskuif het. Ons het 'n streng nie-rook polis in die gastehuis, maar sekere mense ignoreer dit. Ongelukkig, was ons nie bewus van die reuk toe ons deur die kamers die oggend van jou verblyf gegaan het nie. Ek wens jy het ons laat weet het van die reuk - ons sou julle met plesier na 'n ander kamer toe geskuif het. Ek is bly julle het ten minste dit ontbyt geniet ! Ons is baie jammer oor jou nare ondervinding met ons en hoop dat jou een dag vir ons 'n "tweede kans" gee om vir julle 'n meer gemaklike verblyf te verskaf.

Colesview Guest House
Colin M - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colin M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Convenient and comfortable stop-over.

Had a great nights rest and felt restored after a delicious breakfast to carry on our journey. Very comfortable bed and good quality toiletries provided. Lock up garage provided.

Colesview Guest House's terugvoer

Dear Liza.Thank you for taking the trouble to post us such a lovely review.We are glad that you had a pleasant stay with us and we hope to see you again on your next trip!
Regards,
Charmaine, Alex and Rene.

Colesview Guest House
Christa B - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christa B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik ingerig.

Ek sal Colesview met graagte aanbeveel. Ons is baie vriendelik ontvang. Die kamer en badkamer is ruim en baie gerieflik ingerig. Skoon en netjies. Heerlike ontbyt wat baie vriendelik en op tyd bedien is. Baie dankie.

Colesview Guest House's terugvoer

Hi Christa.
Baie dankie vir die positiewe resensie!
Dit was wonderlik om julle te ontmoet en ek is bly dat julle jou verblyf saam met ons geniet het.
Charmaine, Alex en Rene.

Colesview Guest House
Daan C - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en vriendelik.

Sal weer oornag - rolstoelvriendelik en eienaars baie hulpvaardig. As ek weer in Colesberg nodig het om te oornag sal dit hier wees.

Colesview Guest House's terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is bly dat julle het jou verblyf saam met ons geniet. Alex,Rene en Charmaine.

Colesview Guest House
Beverley B - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverley B
Saam met eggenoot / lewensmaat

A comforting stopover after a long travel.

Colesview Guest House room was clean/warmly presented with many extra touches to the rooms one would not expect. The breakfast was well presented/healthy and tasty. I would definitely make my next stop over at Colesview Guest House.

Colesview Guest House's terugvoer

Thanks for taking the trouble to submit such a lovely review. It was great having you stay with us and we hope to see you again on your way past.
Regards Alex, Rene and Charmaine.

Colesview Guest House
Anél J - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anél J
Gesin met klein kinders

We had a lovely stay in a comfortable and neat room with a delicious breakfast.

Colesview is ideal half way stop over between Johannesburg and Cape Town. The guesthouse offers clean, spacious family rooms with a lovely English breakfast. Will definitely stay over here again. Friendly owners!

Colesview Guest House's terugvoer

Hi Anel.Thank you for your kind and complimentary review.We are pleased that you enjoyed your stay with us and it would be wonderful to see you again.
Regards
Charmiane, Alex and Rene.

Colesview Guest House
Juliet J - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Juliet J
Saam met vriende

Ontspanne en baie gemaklik.

Die verblyf was skoon en netjies met alles in sy plek en die mense was baie vriendelik en behulpsaam.

Colesview Guest House's terugvoer

Baie dankie!

Colesview Guest House
Juliet J - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juliet J
Saam met vriende

Skoon en in 'n rustige omgewing.

Verblyf is skoon en netjies. Sal Colesview enige tyd aanbeveel.

Colesview Guest House's terugvoer

Baie dankie vir die oulike resensie .Dit was fantasties om julle weer te sien, en ons is bly julle het 'n gerieflike aand saam met ons gehad.
Rene, Alex en Charmaine.

Colesview Guest House
Frik B - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frik B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Netjiese, skoon verblyf by 'n aangename gasheer en gasvrou. Goeie waarde vir geld.

Annamarie G - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was absolutely wonderful.

This is one of the best run, neatest, clean, most affordable B&B's with a fantastic filling breakfast, that we have ever stayed at. We will most definitely be back in the near future.

Annamarie G - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie G

Fantstic. We will definitely stay here again.

We were extremely happy with our accommodation. The room was very neat and clean. The aircon was surely needed and welcome. We will definitely book there again in the near future. The breakfast was superb! I will not hesitate recommending it to the public.

Elmarie D - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie D
Gesin met tieners

Baie aangenaam en verfrissend.

Ons oornag verblyf was baie aangenaam. Die kamer was skoon en modern en alles wat ons nodig gehad het. Ons is vriendelik ontvang en die eienaars was baie tegemoetkomend met parkeerarea vir ons sleepwa. Ek sal beslis weer daar bly en die plekkie aanbeveel vir vriende en familie.

Theuns / Marguerite v - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theuns / Marguerite v

Oornag vir werk.

Dit was ongelukkig baie warm die aand wat ons daar was en die swembad was vuil. Ek dink dit sou definitief die verblyf baie beter gemaak het!

Jo-anne K - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jo-anne K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike oornagverblyf, met vriendelikste gasvrou. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Heerlike oornagverblyf met die vriendelikste en behulpsame gasvrou. Ruim eenheid, gerieflike bed, televisie met warm drinkgoed en selfs 'n sopie sjerrie vir die koue. Stortgeriewe puik met smaaklike ontbyt. Colesview het ons nuwe stopplek geword.

Antoinette D - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette D
Gesin met tieners

Baie goeie diens, voel tuis en gemaklik.

Ontbyt uit die boonste rakke.

George L - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
George L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good value for money, excellent customer service.

Easy drive from Jhb. The guesthouse is spotless, very secure with lock up garages, and the owners are constantly in attendance, so much so that a take away was organised to be delivered to our door. I would suggest that anyone travelling to the Eastern Cape or Western Cape would benefit by staying here, you get all and extremely good value for money.

Lynette G - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette G
Gesin met klein kinders

Ons plekke was perfek om net gou uit te rus en weer die volgende dag die langpad aan te durf, so warm en rustig.

Die gasheer en sy vrou was so vriendelik, dit was werklik waar so fantasties rustig en ons het so 'n warm verwelkoming geheet, ons het dadelik tuis gevoel en die stilte en vreedsaamheid so baie geniet. Baie dankie.

Liezl B - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Liezl B
Gesin met klein kinders

Dankie vir die goeie diens en netjiese, skoon kamer!

Die plek was bietjie moeilik om te kry met al die padwerke.

was R800
Vanaf R720
per nag (vir 2 persone)
was R800
Vanaf R720
per nag (vir 2 persone)
was R800
Vanaf R720
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Torenbergstraat 37, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf6ZgvM3ug4BetUhmXLsG7g8LwULbFdcPj286jxiPnigyG6mGlx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R800, nou Vanaf R720  per nag (vir 2 persone) 73 5 1 5 37 Torenberg Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -30.730390770221 25.087133443356
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za