Dolittle Cottages
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Murray-straat 60, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Dolittle Cottages bied selfsorg-kothuisverblyf in die rustige plattelandse dorpie in Swellendam vir gaste wat lief is vir plattelandse lewe en diere. Daar is vriendelike, inwonende donkies en 'n skaap wat gaste sal groet, asook vrylopende hoenders wat dalk kan inloer. In seisoen sal ons 3 hoë pekanneutbome hul geskenke laat val sodat gaste dit kan optel en geniet.
Verblyf word in 2 kothuise, Dolittle en Doless Cottages, gebied wat elk slaapplek aan 6 gaste bied. Elke kothuis beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -sitarea wat na 'n beskutte stoep met braaigeriewe lei.
Elke Kothuis het 'n alarm en parkeerplek is agter 'n veiligheidshek, met geëlektrifiseerde heining rondom en 'n houtheining as versperring beskikbaar. Gaste het toegang tot 'n omheinde plonspoel, dit word omring deur 'n grasarea vir kinders om op te speel.
Hierdie eiendom bied 'n wasgoeddiens teen 'n addisionele koste per vrag vanaf Maandag tot Vrydag volgens 'n vooraf reëling. Breekware, eetgerei, beddegoed en badhanddoeke word voorsien.
Die eiendom is met 'n kragopwekker vir tydens beurtkrag toegerus. Iemand is altyd beskikbaar óf op die perseel óf op oproep as daar iets is wat gaste nodig het wat nie voorsien word nie.
Die eiendom sal seker maak dat daar koffie, tee, suiker en melk is wanneer gaste arriveer en dat die ysbakkies vol is. Daar sal ook genoeg en gratis hout vir gaste se eerste braai wees.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Lisa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 71
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Murray-straat 60, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Gaste dink Dolittle Cottages het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Swellendam Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Murray-straat 60, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom