Swellendam Akkommodasie by Dolittle Cottages | LekkeSlaap
+49

Dolittle Cottages

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fullardstraat 20, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Dolittle Cottages bied selfsorgverblyf in ’n rustige plaasomgewing in Swellendam. Daar is vriendelike donkies en 'n skaap op die perseel wat jou sal verwelkom, asook hoenders wat dalk ’n draai sal maak om te groet.

Die verblyf bestaan uit 2 kothuise, Dolittle en Doless Kothuise, en elk het slaapplek vir 6 gaste. Elke kothuis beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en ’n oopplan-kombuis en -sitarea wat dan na ’n onderdakstoep met braaigeriewe lei. Die kothuis het alarmstelsels en is agter sekuriteitshekke met afstandbeheer geleë.

Die gashere bly net langsaan en gaste is welkom om in hulle swembad te gaan swem om af te koel.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 32 resensies vir Dolittle Cottages
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Fullardstraat 20, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dolittle Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fullardstraat 20, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ0NzA0ZDBlLTc4NjMtNDA3Yi05ODQzLTQ2NDcwOWZkNmQ5Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 32 5 1 5 20 Fullard Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.027766681559 20.439662941139
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za