Klip en Kristal Guest House
- Kapasiteit: 12 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 66 Moffat Straat, Bela Bela, 0480, Limpopo
- Vanaf R1 602 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Kom geniet Klip en Kristal Guest House se gasvryheid gedurende jou verblyf hier in die Waterberg-bosveld. Die professionele personeel by Klip en Kristal Guest House sal jou verblyf onvergeetlik maak, of jy nou hier is vir sake of Bela-Bela se besienswaardighede wil verken.
Klip en Kristal bied akkommodasie in 6 gerieflike en suite-kamers wat elk 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens het en oopplan is. Die kamers het gehalte-afwerkings en sluit lugversorging, 'n TV, yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Jy sal bederf word met 'n smullekker ontbyt en 5-ster-diens. Jy kan langs die swembad ontspan, 'n boek lees of jou gunsteling-program op die TV in jou kamer kyk. Daar is veilige parkeerplek op die perseel beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Una Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 66 Moffat Straat, Bela Bela, 0480, Limpopo
- Gaste dink Klip en Kristal Guest House het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 12 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 66 Moffat Straat, Bela Bela, 0480, Limpopo