Klip en Kristal Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Kom geniet Klip en Kristal Guest House se gasvryheid gedurende jou verblyf hier in die Waterberg-bosveld. Die professionele personeel by Klip en Kristal Guest House sal jou verblyf onvergeetlik maak, of jy nou hier is vir sake of Bela-Bela se besienswaardighede wil verken.

Klip en Kristal bied akkommodasie in 6 gerieflike en suite-kamers wat elk 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens het en oopplan is. Die kamers het gehalte-afwerkings en sluit lugversorging, 'n TV, yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Jy sal bederf word met 'n smullekker ontbyt en ontspanne spa-geriewe met 5-ster-diens. Jy kan langs die swembad ontspan, 'n boek lees of jou gunsteling-program op die TV in jou kamer kyk. Daar is veilige parkeerplek op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Klip En Kristal Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 270 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za