- Kapasiteit: 66 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stuart-straat 43, Molteno, 5500, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Molteno Guesthouse bied verskeie verblyfopsies vir reisigers na Molteno.
Die kamers is individueel ingerig en het elk enkelbeddens, driekwart of 'n dubbelbed, asook 'n en suite-badkamer. Elektriese komberse word voorsien en elke kamer het 'n TV met sekere DStv- kanale, 'n yskas, en tee- en koffiemaakgeriewe.
Daar is braaigeriewe en parkeerplek. Ontbyt word in die eetkamer bedien en aandete is op versoek beskikbaar. Gaste kan navraag doen oor die inligting en die tariewe.
Molteno Guesthouse is 'n rookvry instansie en troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Rosa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Stuart-straat 43, Molteno, 5500, Oos-Kaap
- Gaste dink Molteno Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 66 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stuart-straat 43, Molteno, 5500, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom