Molteno Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Molteno Guesthouse bied verskeie verblyfopsies vir reisigers na Molteno.

Die kamers is individueel ingerig en het elk enkelbeddens of 'n dubbelbed, asook 'n en suite-badkamer. Elektriese komberse word voorsien en elke kamer het 'n TV met sekere DStv- kanale, 'n verwarmer, yskas, en tee- en koffiemaakgeriewe.

Daar is braaigeriewe en parkeerplek. Ontbyt word in die eetkamer bedien en aandete is op versoek beskikbaar. Daar is ook 'n konferensiekamer. Gaste kan navraag doen oor die inligting en die tariewe.

Molteno Guesthouse is 'n rookvry instansie en troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Xhosa

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Molteno Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za