On the Rocks 2
Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 14 Mei 2024 tot 1 Aug 2024.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandstraat, Beacon Wharf, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 700R1 360 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
On the Rocks 2 is 'n vakansiehuis in 'n veilige kompleks in Mosselbaai wat na die see front. Die streek is gewild vir sy matige klimaat dwarsdeur die jaar, goue strande en verskeie natuurlike, kulturele en geskiedkundige besienswaardighede.
Dié grondverdieping-woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers met 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede en derde badkamer is apart en het óf 'n bad en 'n stort óf net 'n stort.
Let asb. dat al die kamers is op die grondverdieping is en daar is geen trappe in die eenheid nie. Noodligges en 'n gasstofie is beskikbaar vir gebruik tydens beurtkrag. WiFi is ook ten alle tye beskikbaar.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser en 'n tuimeldroër toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies. Die leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n slim TV met toegang tot onbeperkte WiFi en DStv-kanale. Die leefarea lei na 'n beskutte stoep met 'n ingeboude braai en oorgenoeg sitplek om die asemrowende see-uitsig te geniet.
Neem asb kennis dat geen troeteldiere toegelaat word nie. Dis teen die reëls van die beheerliggaam en gaste sal gevra word om die diere te verwyder.
Besienswaardighede in die omgewing sluit Botlierskop Wildreservaat, Tuinroete Nasionale Park, wynlandgoedere, Bothastrand en die Grootbrakrivier-museum in. Daar is ook doendinge in die area, soos visvang, vlerksweef, duik, waterski, voetslaan, voëlkyk, walviskyk in die seisoen en perdry.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Albe Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Strandstraat, Beacon Wharf, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink On the Rocks 2 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Beacon Point Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandstraat, Beacon Wharf, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom