LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by On the Rocks 2 | LekkeSlaap
+31

On the Rocks 2

6 resensies
Selfsorg
Winteraanbod 16% af

Bly 6 nagte en betaal slegs vir 5 vir verblyf wat 6 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Mei 2021 tot 8 Jul 2021.

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat, Beacon Wharf, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 R1 167 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

On the Rocks 2 is 'n vakansiehuis in 'n veilige kompleks in Mosselbaai wat na die see front. Die streek is gewild vir sy matige klimaat dwarsdeur die jaar, goue strande en verskeie natuurlike, kulturele en geskiedkundige besienswaardighede.

Dié grondverdieping-woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers met 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede en derde badkamer is apart en het óf 'n bad en 'n stort óf net 'n stort.

Let asb. dat al die kamers is op die grondverdieping is en daar is geen trappe in die eenheid nie.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser en 'n tuimeldroër toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies. Die leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV. Die leefarea lei na 'n beskutte stoep met 'n ingeboude braai en oorgenoeg sitplek om die asemrowende see-uitsig te geniet.

Neem asb kennis dat geen troeteldiere toegelaat word nie. Dis teen die reëls van die beheerliggaam en gaste sal gevra word om die diere te verwyder.

Besienswaardighede in die omgewing sluit Botlierskop Wildreservaat, Tuinroete Nasionale Park, wynlandgoedere, Bothastrand en die Grootbrakrivier-museum in. Daar is ook doendinge in die area, soos visvang, vlerksweef, duik, waterski, voetslaan, voëlkyk, walviskyk in die seisoen en perdry.

Slaapplek

’n Bespreking by On the Rocks 2 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 6 resensies vir On the Rocks 2
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Strandstraat, Beacon Wharf, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink On the Rocks 2 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 400
Vanaf R1 167
per nag (plek vir 6)
was R1 400
Vanaf R1 167
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat, Beacon Wharf, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA22ca1192e909a24972bffa777abd0db7e7a5efe30d8eb363f60d4eab40206b0054addc4940d43add2ef20580b131cf5199e3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 400, nou Vanaf R1 167  per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 Beach Street Beacon Wharf 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.179965297875 22.152115041498
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!