Paradise on Ridge
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ridge-rylaan 2, Paradise, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R7 300 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Paradise on Ridge is 'n pragtige selfsorghuis op 'n heuwel, met die mooiste uitsig oor die Knysna-strandmeer en die Knysna-koppe.
Die huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Daar is 2 slaapkamers wat elk 'n koninggrootte-bed het, die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die eerste en tweede badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet, en die derde badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n gastetoilet.
Die kombuis is volledig met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n ontbyttafel. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste, en daar is 'n gemaklike sitkamerstel, 'n platskerm-TV met DStv en 'n kaggel in die leefarea. WiFi en braaigeriewe is ook beskikbaar.
Die huis het 'n lieflike dek met 'n uitsig oor die meer en 'n heerlike swembad om in af te koel en te ontspan.
Die omheinde tuin bied 'n ongelooflike uitsig en is die ideale plek vir kinders om te speel. Parkeerplek vir 2 voertuie is beskikbaar en daar is 'n dubbelmotorhuis indien dit benodig word. Die huis het ook 'n alarmstelsel.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Ina-Marie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Ridge-rylaan 2, Paradise, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Gaste dink Paradise on Ridge het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ridge-rylaan 2, Paradise, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom