Paradys Akkommodasie by Paradise on Ridge | LekkeSlaap
+26

Paradise on Ridge

1 resensie
Selfsorg
Winteraanbod 25% af

Kry 25% af. Geldig vanaf 30 Apr 2020 tot 31 Aug 2020.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ridge-rylaan 2, Paradise, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 700 R2 025 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Paradise on Ridge is 'n pragtige selfsorghuis met die mooiste uitsig oor die Knysna strandmeer en die Knysna-koppe.

Dié huis het slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die kombuis is volledig met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, 'n mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n ontbyttafel. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste. Daar is 'n gemaklike sitkamerstel, TV met DStv en 'n kaggel in die leefarea. Die huis het ook WiFi en braaigeriewe.

Die huis het `n lieflike dek met 'n uitsig oor die meer en 'n heerlike swembad om in af te koel en te ontspan.

Die omheinde tuin bied 'n ongelooflike uitsig en is die ideale plek vir kinders om te speel. Parkeerplek vir 2 voertuie is beskikbaar en daar is 'n dubbelmotorhuis indien dit benodig word. Die huis het ook 'n alarmstelsel.

Slaapplek

’n Bespreking by Paradise on Ridge sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Paradise on Ridge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Ridge-rylaan 2, Paradise, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Paradise on Ridge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R2 700
Vanaf R2 025
per nag (plek vir 6)
was R2 700
Vanaf R2 025
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ridge-rylaan 2, Paradise, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfcf48ba8e097ae0e406e24ea3f21602af2c4595104db946ebcaadb7036f6205900a4cf72479838de1558e53bca4e612ad998?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R2 700, nou Vanaf R2 025  per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 2 Ridge Drive Paradise 6570 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -34.03401 23.02984
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za