Penhill Farm Cabin
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Fred Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Mariana B - Feb 2024
Algehele gradering
Wonderlik. Baie lekker wandelpaaie in die omgewing en honde het dit vreeslik.
Esmay A - Jan 2024
Algehele gradering
Quiet getaway, comfortable cabin but gravel road not suitable for normal car.
Jeanine J - Jan 2024
Algehele gradering
Awesome.
Elzabe S - Des 2023
Algehele gradering
Rustig, ontspanne en veilig.
Elandré S - Des 2023
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly en sal definitief weer daar wil bly in die toekoms.
Gert W - Apr 2023
Algehele gradering
Rustig, aangenaam en gemaklik.
Andrea M - Jan 2023
Algehele gradering
Stil en rustig.
Rita S - Des 2022
Algehele gradering
Stilte in die natuur baie geniet. Dave is 'n baie gawe gasheer. Beveel beslis aan.
Charlotte P - Aug 2022
Algehele gradering
Skoon, harmonie, natuur, sielsrus.
Annalie V - Jan 2022
Algehele gradering
Rustige, pragtige plekkie. Klein maar gerieflik.
Leandi S - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker gewees.
Desmond S - Des 2021
Algehele gradering
Heerlik afgesonderd en vriendelike gasheer. Baie behulpsaam.
Terence T - Des 2021
Algehele gradering
What a lovely, cosy cabin, I simply love the place!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas 98, Gouna, Knysna, 6570, Wes-Kaap