Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Penhill Farm Cabin

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Fred Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 14 resensies vir Penhill Farm Cabin
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariana B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik. Baie lekker wandelpaaie in die omgewing en honde het dit vreeslik.

Dave is 'n wonderlike gasheer. Jy gee privaatheid, maar elke dag is die braaier skoon en hope vuurhoutjies word voorsien! Dit is so rustig en stil!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esmay A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Esmay A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quiet getaway, comfortable cabin but gravel road not suitable for normal car.

Very peaceful, cute clean cabin, everything you need. Beautiful surrounds, will be back. Gravel road ok.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanine J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanine J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Baie lekker plek. Sal definitief weer daar gaan bly. Vreeslike behulpsame mense en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elzabe S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elzabe S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, ontspanne en veilig.

Baie rustig. Heerlik om weg te breek van alle tegnologie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elandré S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elandré S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gebly en sal definitief weer daar wil bly in die toekoms.

Dit was 'n wonderlike ervaring om in die Knysna woud te gebly het. Dit is pragtig, stil, veilig, baie goed ingerig, netjies en net 'n paar minute se ry van die dorp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, aangenaam en gemaklik.

Dit was baie rustig en lekker, met baie goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrea M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Andrea M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig.

Dit was ons laaste verblyf van ons vakansie. Dit is baie rustig en stil en die natuurgeluide is baie mooi, maar ons het verkies om vroeër huis toe te gaan omdat ons onveilig gevoel het deur die nag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rita S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stilte in die natuur baie geniet. Dave is 'n baie gawe gasheer. Beveel beslis aan.

Met geen wifi en geen tv was dit absoluut sielerus. Heerlik ontspan in die natuur. Hondjies het dit ook baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlotte P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, harmonie, natuur, sielsrus.

Baie gasvrye ontvangs. Houthuis is baie skoon en goed toegrus. 'n Moet om te besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annalie V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, pragtige plekkie. Klein maar gerieflik.

Dave is die perfekte gasheer. Het uit sy pad gegaan om ons gerieflik en tuis te laat voel. Sy bereidheid om sy kennis oor die natuur en plante lewe te deel het ons ure besig gehou. As jy wil uitwyk weg van die stadslewe is hierdie vir jou. Die omgewing is lieflik en 'n toer deur die woude is sterk aan te beveel. Dis klein en maar knus. Herinner baie aan karavaanlewe. Baie dankie Dave.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leandi S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandi S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gewees.

Hulle is pet-friendly, baie staproetes, geen ander mense in sig nie. As jy privaatheid soek met honde sal ek definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Desmond S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desmond S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik afgesonderd en vriendelike gasheer. Baie behulpsaam.

Grondpad geskikter voertuig is 'n vereiste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Terence T - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terence T
Enkelreisiger

What a lovely, cosy cabin, I simply love the place!

Can't wait to return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 98, Gouna, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA17a2ff5d46e4e8a3b967d0804f08981d10d75cb5507e91de49b1cee4b9496d4d9da366be46782e95f6dcfdeed13667ac2328?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 Farm 98 Gouna 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-17:00 10:00 -33.966512277102 23.04786536826
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem