SANParks Oom Rickert se Huis Campsite
- Kapasiteit: 15 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vanaf die R355, Tankwa Karoo Nasionale Park, 8190, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R156 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
SANParks Oom Rickert se Huis Campsite is in die Tankwa Karoo Nasionale Park. Dié pragtige park is grens aan die Noord- en Wes-Kaap, met die Roggeveld-platorand na die ooste, die Sederberge na die weste en die Klein Roggeveldberge na die suide.
Dié informele kampeerterrein is slegs vir kampeerders wat selfonderhoudend is en toeganklik met 'n 2x4 of 'n 4x4 hoë grondvryhoogte voertuig. Die pad na Oom Rickert se Huis kan moontlik onder water wees in die winter of na die somer donderstorms.
Gaste moet asseblief die omgewing so min as moontlik versteur en agterlaat soos hulle dit gevind het. Daar is ook nie ablusiegeriewe of water nie. Die kampeerterrein is eksklusief vir die gebruik van tot 15 gaste wat die kampeerterrein bespreek het.
Kenmerke
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildkyk
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Thandeka Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 1251
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Vanaf die R355, Tankwa Karoo Nasionale Park, 8190, Noord-Kaap
Sien meer verblyf in Tankwa-Karoo Nasionale Park Noord-Kaap
- Kapasiteit: 15 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vanaf die R355, Tankwa Karoo Nasionale Park, 8190, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom